guid
int64
0
2.29k
sentence2
stringlengths
1
1.05k
lang2
stringlengths
2
2
sentence1
stringlengths
4
879
lang1
stringclasses
1 value
1,798
إنهم يعيشون في الأعلى هناك، وجزئيا نحو جهة واحدة إنهم بلا جسد ، كما تعلمون، حرفيا إلى حد ما.
ar
Hulle lewe daar bo, en effens na een kant toe.
af
1,670
هل يبدو الأمر مألوفاً؟
ar
Klink dit bekend?
af
1,528
أرغب في أن أختم بهذه الخاطرة: أنه عندما نرفض آحادية النظرة، عندما ندرك أنه لا توجد قصة واحدة حول أي مكان، فأننا نستعيد نوع من الجنة.
ar
Ek wil graag met hierdie gedagte afsluit: Dat wanneer ons die enkele storie verwerp, wanneer ons besef dat daar nooit ’n enkele storie oor enige plek is nie, herwin ons ’n soort paradys.
af
1,201
أنظر حول الغرفة، الكراسي، الخشب كل شئ حولنا يجب أن يتغير أو أننا لن نقدر على إمتصاص هذه المشكلة
ar
Kyk in hierdie kamer: stoele, hout -- alles om ons moet verander as ons dié probleem gaan baasraak.
af
460
وعند اقصاء الولايات المتحدة والنظر الى الـ21 فى المئة المتبقية، نرى الكثير من العراق – هذا الشئ الأخضر هناك — وقليل فى أماكن أخرى.
ar
En wanneer ons die VSA uithaal, en na die oorblywende 21 persent kyk, sien ons baie Irak -- die groot groen ding -- en min andersins.
af
1,771
يجب عليك أن تستمر رغم الفشل
ar
Jy moet deur mislukkings aanhou. Jy moet deur stront (crap) aanhou:
af
1,553
بويد فارتي: حسنا،شكرا لك بات.
ar
Boyd Varty: Wel, dankie, Pat.
af
999
في الصين القديمة، كان ذلك يعني "في المنفى"، لأن الأباطرة الصينيين كانوا يضعون أعدائهم السياسيين في المنفى وراء الجبال.
ar
In Antieke Sjina beteken dit verbanning, omdat die Sjinese keisers hul politiese vyande verban oor berge.
af
2,037
الآن يمكنكم ملاحظة الولايات التحدة في عام 1983 كانت فيها نسبة قليلة جداً مصابة لكن لكبر عدد السكان، فإن الفقاعة كبيرة نسبياً
ar
Julle kan sien die VSA het, in 1983, ’n baie lae persentasie infeksies gehad, maar a.g.v. die groot bevolking, is dit steeds ’n wesenlike borrel.
af
705
مواجهة ثقافة جديدة جعلني أبدأ هوايتي وهي قراءة المقارنة
ar
Blootstelling aan 'n nuwe kultuur het ook my gewoonte begin om vergelykend te lees.
af
730
ما أثارنا جدا.
ar
James was Josef; ons was in ons noppies.
af
1,354
فيرد، " أوه، حسناً هذه الجادة رقم 17 ووهذه الجادة رقم 16."
ar
Hulle antwoord: "Wel, daardie is blok 17 en hierdie is blok 16."
af
1,041
ووجدت أن مدينتي "سالت لايك سيتي" و"سان فرانسسكو" مختلفتان
ar
Ek het agtergekom dat Salt Lake City en San Francisco baie verskillend is.
af
979
وكنت على استعداد تام لأزعم أن هناك عددا من الأشياء كانت خطأ في الرواية، وأنها فشلت في عدة أماكن. لكني لم أستطيع التخيّل أنها فشلت في تحقيق شئ يسمى بأفريقية أصلية.
ar
Ek was bereid om aan te voer dat daar heelwat dinge met die roman verkeerd was, dat dit op vele punte misluk het, maar ek het nie kon droom dat dit die kastige "eg aan Afrika" paal nie gehaal het nie.
af
1,873
ولكن فى النهاية ، ازدهر العمل اكثر من ذى قبل
ar
Maar uiteindelik het besigheid groter as ooit gegroei.
af
1,963
باسل ابن ماجدالينا كان واحداً من أكثر من عشرين شخصاً من الذين قُتِلوا، غُرِقوا أو ماتوا اثناء الإستيلاء على الأراضي.
ar
Magdalene se seun Basil was een van die meer as 20 mense wat geskiet, verdrink of vermoedelik dood is tydens die grondrowery.
af
1,723
وحجم الفقاعات، الفقاعات الموجودة هنا تعكس عدد المصابين في كل دولة واللون هنا يمثل القارة
ar
En die grootte van die borrels hier wys hoeveel besmet is in elke land, en die kleur is die vasteland.
af
452
كيف يمكن للأخبار أن تشكل الطريقة التى نرى بها العالم؟
ar
Hoe vorm die nuus hoe ons die wêreld sien?
af
768
وتقول الفتاة، " ماذا؟"
ar
En sy sê: "Wat?"
af
319
ومن المؤكد أن المصابين بالتوحّد يجدون صعوبة بالعيش في عالم ليس موجه لهم.
ar
Dis moeilik vir outistiese mense om in 'n wêreld te leef wat nie vir hulle gemaak is nie.
af
220
عندما غادرنا، كل من الطرفين، كانوا يبكون لأنهم لم يريدوا المغادرة.
ar
Toe ons moes gaan was beide kante aan't huil, want hulle wou nie gaan nie.
af
165
وهو يبدو كهذا ..
ar
Hy klink omtrent so.
af
1,182
الجو السياسي في أمريكا في ذلك الوقت كان متوتراً. وكان هناك جدلاً يدور حول الهجرة.
ar
Die politieke klimaat in die VSA was gespanne, en debatte oor immigrasie het geheers.
af
136
أستخدمت القصص للسلب والإهانة. لكن القصص يمكن أيضاً إستخدامها لتعزيز، وإضفاء الجانب الإنساني.
ar
Stories is al gebruik om te ontvreem en te belaster, maar stories kan ook gebruik word om te bemagtig en te vermenslik.
af
1,214
ماذا يحدث في الشوارع الرئيسية لمومباي؟
ar
Wat gebeur op die strate van Moembaai?
af
126
وبالمثل، أظهرت دراسة عن المحتوى الإلكترونى أن أغلب أخبار العالم لصناع الأخبار فى الولايات المتحدة هى تدوير لأخبار من وكالة أنباء اسوشييتد برس ورويترز، ولا توضع فى السياق ما يمكن للناس معرفة علاقتهم بها.
ar
Net so het 'n studie van e-inhoud gewys dat baie globale nuus van Amerikaanse nuusverskaffers hergesirkuleerde stories van die AP nuusagentskappe en Reuters is, sonder dat die nuus in konteks geplaas word vir mense om hulle verband daarmee te verstaan.
af
2,073
إنهم الأناس الذين يصعدون إلى القمة.
ar
Hulle's die mense wat bo uitkom.
af
1,712
لذا، يرد عليها الرجل، " نعم، أعرف، أعرف.
ar
So hy antwoord: "Ja, ek weet, ek weet.
af
77
لكن نمط التفكير هنا، هي أننا سننتج أسئلة أكثر حتى تستوعب المفهوم حتى تحصل على 10 دروس لكل صف
ar
Maar die paradigma is hier, ons sal so baie vrae genereer soos jy nodig het totdat jy daardie konsep begryp, totdat jy 10 in 'n ry regkry.
af
574
ونحن قد نقول فقط، حسنا، ما هي اكثر المحادثات شعبية هناك؟
ar
Ons vra dalk: Watter praatjies is die gewildste?
af
1,946
( تصفيق ) هنا يمكننا ان ننتج طاقة نظيفة بصورة عامة
ar
(Applous) Hier kan ons meer groen energie kry van orals.
af
291
ك.أ. : إذا، هذه الطاحونة، ماذا -- هل عملت؟
ar
Die windmeul. CA: En so, daai windmeul, wat -- dit het gewerk?
af
1,602
لكنهم عادوا في اليوم التالي وقالوا " هل يمكنك البدء خلال أسبوعين؟" (ضحك)
ar
Maar die volgende dag was hulle letterlik soos, "Kan jy begin oor twee weke?" (Gelag)
af
1,995
لمعت النجوم على حياة الأرض لبلايين السنين
ar
Sterre skyn al biljoene jare op die aarde neer.
af
845
حسنا؟ نبدأ مع من لديهم نفس هاجسنا مع الاتجاه الحالي
ar
Ons sou hulle nooit met ons obsessie oor wat tans "in" is gekry het nie.
af
72
لم يعد هنالك حاجة لأن تكون لديك علاقة بتلك المجموعة الصغيرة من الخبراء لتحصل على تقييم لولدك.
ar
Dit was nie meer nodig om iemand in die kringetjie kundiges te ken om jou kind te laat evalueer nie.
af
1,142
أتعلمون، كان لدي مجموعة من المسلمين من المملكة المتحدة.
ar
Ek het ’n Moslemgroep uit die VK gehad
af
714
الاربعاء : أطلق العنان للطفل في داخلك
ar
Woensdag: Probeer om jou innerlike kind te aanvaar.
af
1,424
(ضحك) بيل غيتس: والتعاون مع لوس التوس كيف وصلتم لهذا التعاون؟
ar
(Gelag) BG: En die samewerking wat jy doen met Los Altos, hoe het dit tot stand gekom?
af
597
عنما كنت في الصف الاول ، كانت الحكومة ترغب في تحويلي الى مدرسة للرياضيين ، مع دفع كامل المصاريف
ar
In graad 1, wou die regering my na 'n skool vir atlete oorplaas -- alle kostes betaal.
af
240
السنة الماضية ومباشرةً بعد عيد الميلاد، أصيب 132 طفلاً من كاليفورنيا بالحصبة وذلك إما بزيارة مدينة الملاهي ديزني لاند أو بالإحتكاك بشخص كان متواجداً هناك.
ar
Net na Kersfees verlede jaar het 132 kinders in Kalifornië masels gekry deur Disneyland te besoek of blootgestel te word aan iemand wat daar was.
af
959
إنها تجعل إعترافنا بتساوي إنسانيتنا صعب.
ar
Dit maak erkenning van ons gelyke menslikheid moeilik.
af
987
في أحد الأيام خرجنا سويا، صادف شاحنة حيث دخلت أنثى نمر.
ar
En toe was ons eendag saam uit, en hy't afgekom op ’n luiperdwyfie se spoor.
af
35
وطبعا، من هنا، يمكننا أن ننطلق كبر وانظر، أيضا، ما الذي يبحث عنه الشباب؟
ar
Nou kan ons natuurlik inzoem en vra: Waarna kyk jong mense?
af
1,790
ذهلت المدرسة وذهبت إليها
ar
Sy't haar gaan vra: "Wat teken jy?"
af
764
وبدأت بوضع أو فيديهوات على يوتيوب كشئ جميل أن تفعله وشئ تكميلي بالنسبة لابناء عمومتي -- كشئ يمكنهم إستذكاره والرجوع إليه لاحقاً
ar
En ek begin toe om die eerste YouTube video's op te laai regtig net as 'n ietsie extra, net as 'n aanvulling vir my neefs -- iets wat hulle 'n opknappingskursus of iets kon gee.
af
988
اخذت السحابة السوداء فى التلاشى قليلا ، وكذلك العمل كنت احس اننى اطفو وحيدا ، لم اعد اهتم اذا تصل احد العملا أم لا
ar
Die swart wolk lig toe bietjie, maar so ook al die werk, want ek't net aangedobber. Ek kon nie minder omgee of kliënte ooit bel nie.
af
75
فيديو: يااي!
ar
Video: Jippie!
af
245
بعدها بثلاث سنوات، لاتزال تلك العلاقات موجودة.
ar
Drie jaar later bly die verhoudings voortbestaan.
af
673
لذا أصبحت أداتي للخروج من مصيدة الذنب الكونفوشيوسي وأيضا لاستئناف علاقتي مع والدي
ar
Dis toe my werktuig om uit Confucius se skuldgevoelstrik te klim en my verhouding met my ouers te hervat.
af
792
أتذكر أنني أتمشى في اليوم الأول في غوادالاخارا، أشاهد الناس ذاهبون الى العمل، يلفون التورتيا في مكان التسوق، يدخنون، يضحكون.
ar
Ek't op my eerste dag in Guadalajara rondgeloop, gekyk hoe die mense werk toe gaan, by die markplein hulle tortillas oprol, aan't rook en lag.
af
2,120
لذا عندما تتحدث عن تعليم بنمط شخصي في السرعة فالجميع يفهم ذلك -- بتعبير التعليم، تعليم مخصص -- لكنه جنوني عندما تراه في قاعات الدرس
ar
So wanneer jy praat oor self-tempo leer, maak dit sin vir almal -- in die onderwys-praat, gedifferensieerde leer -- maar dit is soort van mal as jy dit sien in 'n klaskamer.
af
2,017
وهذه الشريحة لتذكيري بأنه عليّ أن أتوقف عن الحديث وأغادر المسرح. شكرًا لكم
ar
Hierdie is ’n skyfie wat my herinner dat ek moet ophou praat en die verhoog verlaat.
af
442
فيديو: ثلاثة، أثنان، واحد، إنطلق!
ar
Video: Drie, twee, een, GAAN!
af
926
وهي سوف تقوم بالعمل
ar
ons het die wasgoed gelaai.
af
28
تعتبرأفكار أسبرجر حول تعليم الأطفال الذين يعانون من صعوبة التعلم متقدمة وفقاً للمعايير المعاصرة والحديثة.
ar
Asperger se idees oor die onderrig van kinders met leerverskille was progressief, selfs gemeet teen hedendaagse standaarde.
af
424
أنظر إلى موقفها، إنه مميز.
ar
Kyk na haar postuur, dis merkwaardig.
af
479
كان كاتبها رجل يدعى هانز أسبرجر، والذي كان يدير مكاناً عبارة عن مصحة ومدرسة داخلية في فيينا منذ عام 1930.
ar
Die outeur was Hans Asperger, wat 'n gekombineerde kliniek en kosskool in Wene in die 1930's bedryf het.
af
1,259
ها نحن الان هنا ، بعد سبعة سنوات ، و 500 مقابلة وسوف اخبركم ما الذي يؤدي إلى النجاح ويجعل رواد تيد
ar
So hier is ons, sewe jaar en 500 onderhoude later en ek gaan vir julle vertel wat rêrig tot sukses lei en hoe TEDsters se koppe werk.
af
1,761
لذا فحقاً، أي من هذه الزوايا ينبغي أن تكون كافية لأن أصبح نباتياً.
ar
So eintlik behoort enige van dié aspekte genoeg te wees om vegetaries te word.
af
1,660
طبعا الكتب الممنوعة في الصين !
ar
Boeke verban in Sjina, natuurlik.
af
2,136
يسمى القاوكاو. و 80 مليون تلميذ صيني في المدارس العليا قد أخذوا هذا الامتحان المرهق.
ar
Dit word gaokao genoem en 80 miljoen Sjinese hoërskool leerders het reeds dié veeleisende toets afgelê.
af
1,180
هل سيكون سعره اقل من 20 دولارا ؟
ar
Sal dit minder as $20 wees?
af
1,258
ماذا ستقولون إذا كنتم جزءًا من هذه الدراسة؟
ar
Wat sou jy in hierdie opname gesê het?
af
139
شخصٌ في حياتكم تحبونه بكل قلوبكم .. ولكن هذا الشخص لم يعد موجوداً بقربكم ..
ar
’n Geliefde ouma, ’n beminde -- iemand in jou lewe wat jy met jou hele hart liefhet, maar die persoon is nie meer by jou nie.
af
1,659
(تصفيق) أعني، لا تفهموني خطأ. فالتفاضل والتكامل موضوع مهم
ar
(Applous) Moet my nie verkeerd verstaan nie. Integrasie-rekenkunde is belangrik.
af
1,598
لقد قمنا بتحميل بيانات ال"يو إن إيدز" على:Gapminder.org
ar
Ons't VNVIGS data op Gapminder.org opgelaai.
af
590
لذا فبمجرد أن أكاديمية خان -- لقد استقلت من عملي وتحولنا إلى منظمة حقيقية -- ونحن منظمة غير ربحية السؤال هو، كيف يمكننا أخذ هذه التجربة إلى المستوى التالي؟
ar
Dus, sodra die Khan Akademie -- Ek het my werk gelos en ons het dit in 'n werklike organisasie omskep -- ons is 'n nie-winsgewend -- is die vraag, hoe neem ons dit na die volgende vlak?
af
1,328
(تصفيق) لدينا هويتنا الخاصة، تناغمنا الخاص، ومثل أي شخص يعرف لاغوس يمكنه أن يخبرك، بأن أهل لاغوس الفقراء غالبا ما يمثلون المصدر الرئيسي لطابع المدينة.
ar
(Applous) Ons het ons eie identiteit, ons eie ritme, en soos enigiemand wat Lagos ken jou sal sê, is die arm inwoners van Lagos juis die bron van die stad se karakter.
af
890
الآن لم أكن فقط مسحورة، لقد كنت متأثرة حقاً.
ar
Ek was nie net bekoor nie, ek was ook diep geroer.
af
163
وبعضهم كتب على اليوتيوب كان هذا تعليقا على اليوتيوب "لأول مرة أبتسم أثناء عملية التفاضل."
ar
En iemand het op YouTube geskryf -- dit was die YouTube kommentaar: "Eerste keer dat ek glimlag terwyl ek 'n afgeleiding doen."
af
1,034
إذاً، تخيل أنك تقف على شارع في أي مكان في أمريكا ويأتي رجل ياباني إليك ويقول، " من فضلك، ما هو أسم هذه الجادة ؟"
ar
Verbeel jou jy staan op ’n straat in Amerika en ’n Japanese persoon kom vra jou: "Verskoon my, wat is die naam van hierdie blok?"
af
801
ولكنكم تحتاجون إلى 1000 فقط لفهم المعارف الأساسية.
ar
Jy't net 1000 nodig om basies geletterd te wees.
af
2,177
لاغوس هى موطني.
ar
Lagos is my tuiste.
af
101
للوصول الى النجاح، كنت دائما احاول ان احسن من نفسى و ان اقوم بالعمل بصورة جيدة
ar
Ek't altyd probeer verbeter en om goeie werk te doen om sukses te bereik.
af
620
شُكراً
ar
Dankie.
af
330
لقد أثارت مخيلتي. لقد فتحت لي عوالم جديدة.
ar
Hulle't my verbeelding aangegryp, vir my nuwe wêrelde oopgemaak.
af
1,901
لذلك هذه السنة ستكون الصين أكبر دولة متحدثة بالانجليزية في العالم.
ar
Dis hoekom Sjina hierdie jaar die wêreld se grootste Engelssprekende land sal word.
af
1,250
في الواقع، ما وجدته هو أن الجميع لديهم اهتمام بالتعليم.
ar
Eintlik het ons almal ’n belang by opvoedkunde.
af
430
لقد خضت تجربة رائعة عندما كنت في 45 من عمري
ar
Ek't ’n wonderlike ervaring gehad --
af
254
إذا أردتم أدلة حقيقية عن خبرات خارج الجسد، بالمناسبة، اذهب إلى مؤتمر لكبار الأكاديميين، واحضر حفل الختام.
ar
(Gelag) As julle ware bewys soek van buiteliggaamlike ervarings, besoek ’n residensiële konferensie van senior akademici, en maak ’n draai by die sokkie op die laaste aand.
af
1,657
لكن كانر يتعامل مع هذه القدرات بطريقة متشائمة مدعياً بأن الأطفال يندفعون نحو الأشياء التي سمعوا أقوال والديهم المنمقين، بطريقة بائسة لكسب رضائهم.
ar
Maar Kanner het nie belanggestel in hierdie talente nie en het gemeen dat die kinders bloot herhaal het wat hulle by hulle aanstellerige ouers gehoor het -- desperaat vir dié se goedkeuring.
af
1,174
والتقينا قبل بضع سنوات عندما اكتشفنا أن كلانا تكلمنا في تيد من قبل عن البيئة الحربية وادركنا أننا كنا على صلة بالأفكار التي تشاطرناها من قبل ان نلتقي
ar
Toe ons ontmoet het, het ons ontdek dat ons albei al ’n kort TED Talk oor die ekologie van oorlog gegee het. Die idees wat ons gemeen het, het ons verbind, voor ons mekaar geken het.
af
1,454
" اعتقد انه كله له علاقة بجعل نفسك قادر على التركيز على شئ واحد "ـ
ar
Norman Jewison sê vir my: "Dit het alles te doen met jouself op een ding fokus."
af
788
بعد حوالي ستون سنة، جدي، أولودوتن أديكونل كوكوي، أيضاً وصل إلى لاغوس.
ar
Omtrent 60 jaar later het my oupa, Oludotun Adekunle Kukoyi, ook in Lagos aangekom.
af
177
نحن جميعاً هنا بالفعل، وهذا يجيب على السؤال ما اذا كنا ننتمى أم لا.
ar
Ons is almal reeds hier, en dit beantwoord die vraag van of ons behoort of nie.
af
1,148
بدلاً من معالجة الأطفال في عيادته مثل المرضى، كان أسبرجر يدعوهم بأساتذته الصغار، حيث جند مساعدتهم بغرض تطوير الأساليب التعليمية التي تناسبهم بشكل خاص.
ar
Eerder as om die kinders as pasiënte te behandel, het Asperger hulle sy "klein professors" genoem en hulle hulp gevra om onderrigmetodes te ontwikkel wat besonderlik vir hulle geskik was.
af
320
إذن ذلك كان الاختلاف في تنزانيا
ar
Dis die verskil binne Tanzanië.
af
1,392
(ضحك) (تصفيق) لكني كنت مستثاراً، لذا فقد واصلت المسيرة
ar
(Gelag) (Applous) Maar ek was opgewonde, so ekt aangehou.
af
1,039
نبعت فكرة الكتاب من حديث
ar
Dis fassinerend hoe mense daar uitgekom het.
af
932
الهوس قد يكون جيداً.
ar
’n Manie kan goed wees.
af
2,129
هل سيعجبني اللون ؟
ar
Sal ek van die kleur hou?
af
218
ادخل الكرة في الشبكة.
ar
(Opname) Doel!
af
1,346
الآن كما ترون فانه لايوجد لدي أدنى شك أني .. سأنجح في هذا إن نظرتم إلى وجهي .
ar
Julle sien dat ek nie die geringste twyfel het dat dit gaan werk nie, as julle na my gesig kyk, nè?
af
878
إذا كنت تلميذ في الصين تبدأ بدراسة الانجليزية في الصف الثالث، بموجب القانون.
ar
As jy ’n Sjinese leerder is begin jy Engels in graad drie leer, volgens wet.
af
74
على كل حال، إذا كنت بصحة جيدة وتمارس الجنس الغيري فإن احتمال الإصابة في جلسة واحدة هي واحد في الألف
ar
As jy immers heeltemal gesond is en jy hê heteroseksuele seks, is die infeksierisiko tydens een omgang een in ’n 1000.
af
980
وكان شيئاً أسميناه إيكو روك
ar
genaamd EcoRock.
af
754
لماذا كان من الصعب تشخيص حالات التوحد قبل سنة 1990؟
ar
Waarom was dit so moeilik om outismegevalle te vind voor die 1990's?
af
1,746
هي في الحقيقة ليست تجربة لاني أعرف نتائجها
ar
Dis nie regtig ’n eksperiment nie, want ek weet wat die uitkoms is.
af
1,932
فكانت غرفة مغطاة جدرانها بألواح البلوط وكانت هناك مع والدتها،
ar
(Gelag) In elk geval, sy gaan sien toe ’n spesialis.
af