guid
int64
0
2.29k
sentence2
stringlengths
1
1.05k
lang2
stringlengths
2
2
sentence1
stringlengths
4
879
lang1
stringclasses
1 value
586
لم يخطر ببالي أبداً أن أحد أفراد أسرته يمكنه في الواقع صنع شئ.
ar
Ek't nie besef dat iemand in sy familie sowaar iets kon máák nie.
af
197
الأطفال يرقصون طوال الوقت إذا سمح لهم، جميعنا نفعل.
ar
Kinders dans baie as hulle mag, ons almal doen dit.
af
846
على اليسار، لدينا امرأة.
ar
Aan die linkerkant het ons ’n vrou.
af
357
ولكن لديهم جميعاً أصول مشتركة إلى حد ما.
ar
Maar almal het soortegelyke herkomste.
af
1,493
في الفصول التقليدية لديك عدد من الواجبات واجب ثم محاضرة، ثم واجب ثم محاضرة ثم تخضع لإمتحان نهائي
ar
In 'n tradisionele klaskamer, het jy 'n bietjie huiswerk, huiswerk, lesing, huiswerk, lesing, en dan het jy 'n momentopname eksamen.
af
1,234
وسوف يتضاعف استهلاكهم من الطاقة
ar
Hulle energieverbruik sal verdubbel.
af
1,803
وما نقوم بعرضه هنا على هذا المحور هنا، نسبة المصابين من البالغين
ar
Wat ons hier wys is -- op dié as dui ek die persentasie besmette volwassenes aan.
af
1,465
أعلم , أنا لاأعلم كيف وصلنا الى هذا الشيء .
ar
(Musiek) Ek weet nie hoe ons hier beland het nie.
af
858
إذا كان هذا ما يبدو عليه فشل السوق بالكامل، وعليه يبقى كشف الرواتب الطريقة الوحيدة لضمان العدالة.
ar
As dit is hoe totale markmislukking lyk, dan bly openheid die enigste manier om regverdigheid te verseker.
af
1,663
إذاً ماذا لو قبل رحلتي الى المكسيك قمت بمتابعة الجدل حول الهجرة من الجانبين، الأمريكي والمكسيكي؟
ar
So wat as ek voor my Meksikaanse toer albei kante van die immigrasiedebat gevolg het, die Amerikaanse en die Meksikaanse?
af
1,164
ولذا فأن هذه هي أول لكمة نزعت المدن فتيل القنبلة السكانية
ar
Binnekort meer. Hier is die eerste gevolgtrekking: Stede het die bevolkingsaanwasbom ontlont.
af
564
بالطبع، أفريقيا هي قارة مليئة بالكوارث. هناك عدد هائل منها، مثل الإغتصابات المروعة في الكونغو. وقصص محبطة، مثل حقيقة أن 5 آلاف شخص يتقدمون لشغل وظيفة واحدة شاغرة في نيجيريا.
ar
Ja, Afrika ís ’n vasteland vol katastrofes: Grotes, soos die skokkende verkragtings in Kongo en ontmoedigendes, soos dat 5000 mense vir een vakante pos in Nigerië aansoek doen.
af
486
وعلى مدى السنوات القليلة الماضية، كنت أتسائل إذا كان بإمكاني هدم هذا العائق، حتى يتمكن أي شخص يرغب في فهم وتقدير جمال هذه اللغة الراقية من القيام بذلك.
ar
Oor die afgelope paar jaar het ek gewonder of ek hierdie muur kan afbreek, sodat enigiemand wat die skoonheid van dié gesofistikeerde taal wil verstaan en waardeer, dit kan doen.
af
1,783
واحدة كهذه .. هي وحدة طاقة من الوقود العضوي النفط .. الفحم .. الغاز الطبيعي
ar
Een eenheid soos dié is ’n fossielbrandstof-eenheid:
af
1,323
لازال التمساح يهزني.
ar
Die krokodil hou aan om my te skud.
af
832
النظرة الآحادية تخلق التنميط. والمصيبة مع التنميط ليس أنه غير صحيح ، لكن أنه غير مكتمل.
ar
Die enkele storie skep stereotipes, en die probleem met stereotipes, is nie dat hulle onwaar is nie, maar dat hulle onvolledig is.
af
616
وأخيراً ...
ar
En dan, uiteindelik ...
af
89
كما اننا يمكننا ان ننتقل الى اي مكان في هذا العالم باستخدام الات طائرة "الطائرات" والتي يمكنها حملهم الى وجهات نائية
ar
En ook, wanneer hulle wil reis, gebruik hulle vlieënde masjiene wat hulle na afgeleë bestemmings neem.
af
960
إنها رائعة.
ar
Sy't "Cats" en "Phantom of the Opera" gedoen.
af
648
إن فعل إسحاق نيوتن بعض الفيديوهات في الرياضيات على اليوتيوب لم يكن يتوجب عليّ فعل ذلك (ضحك)
ar
As Isaac Newton YouTube videos oor kalkulus sou gedoen het, sou ek nie hoef nie. (Gelag)
af
1,212
مواصلاتنا العامة لا تعمل إلى حد كبير، لذلك لدينا هذه الحافلات الصفراء اللامعة المملوكة للقطاع الخاص التى تتسبب بحوادث بشكل منتظم.
ar
Ons publieke vervoer werk nie heeltemal nie, so ons het dié helder geel privaatbusse wat gereeld ongelukke veroorsaak.
af
2,014
وعلى ما يبدو أنها تنبعث منه رائحة لحم الخنزير المقدد.
ar
Blykbaar ruik dit soos spek.
af
379
لازالت أفريقيا مكانا حيث يتمتع الناس بسماء مرصعة بالنجوم في المخيمات متحلقين حول النار يروون الحكايات، وما أود أن أتقاسمه معكم اليوم هو ذلك الدواء البسيط المستوحى من القصص المروية، قصص أبطال يسكنون القلوب.
ar
Afrika is ’n plek waar mense nog onder die sterre sit en om kampvure stories vertel. So wat ek vandag met julle deel is die eenvoudige medisyne van ’n paar kampvuurstories, stories oor helde van die hart.
af
386
قمت بذلك بعدة طرق.
ar
Ek doen dit op baie maniere:
af
1,899
عندما إقتربنا من عيد ميلاد طفلتي الثالث قالت لي زوجتي .. لماذا لا تأخذ سابينا إلى نيويورك وتقوموا برحلة سوية فقط للأب والإبنة لكي تعيدوا ذلك الطقس - طقس التصوير -
ar
Naby my dogter se derde verjaarsdag, sê my vrou: "Hoekom vat jy nie vir Sabina terug New York toe nie, dan maak julle dit ’n pa-dogter uitstappie en sit die ritueel voort."
af
1,383
الافكار !
ar
Idees!
af
2,192
(ضحك) سولي على الضفة يرى أنني في خطر.
ar
(Gelag) Solly op die oewer sien dat ek in die moeilikheid is.
af
2,058
كان والدي أستاذاً.
ar
My pa was ’n professor.
af
0
في عام ٢٠٠٩، شاركت في إنشاء مكتب مجدي للسياحة، مشروع اجتماعي يهدف لتواصل الناس، مع صديقين يهوديين، بالمناسبة، وما سوف نفعله، هو النموذج الذي قدمناه، مثلًا، في القدس، كان لدينا دليلين سياحيين، واحد إسرائيلي وواحد فلسطيني، يقودون الرحلات سويًا، يقصون التاريخ والحكاية وعلم الآثار والصراع من وجهتي نظر مختلفة تمامًا.
ar
In 2009 was ek ’n medestigter van Mejdi Tours, ’n sosiale onderneming wat mense wil verbind, saam met twee Joodse vriende, terloops. Ons model, byvoorbeeld in Jerusalem, is om twee toergidse te hê, een Israeli en een Palestyn, wat die toere saam lei en geskiedenis, verhale, argeologie en konflik uit verskillende perspektiewe vertel.
af
615
إنها طريقة لإيصال رؤوسهم إلى الاجتماعات.
ar
(Gelag) Of hoe?
af
1,499
سأساعدكم أخيراً وليس آخراً، بيل قيتس، أعرف أنك اخترعت ويندوس
ar
Ek sal help. Laaste maar nie die minste nie, Bill Gates: jy't dalk Windows uitgedink;
af
640
دعونا نرى كيف يطبق هذا في الممارسة الفعلية.
ar
Kom ons kyk hoe die toepassing werk.
af
665
فى إكتوبر الماضي، أعلن المحافظ خطط لهدم كل واجهة بحرية فردية موجودة في (لاغوس).
ar
Laas Oktober het die goewerneur planne aangekondig om elke waterkantnedersetting in Lagos te sloop.
af
1,104
ولكني كنت، أمضغ، (صوت مضغ)... أمضغ في قطعة لحم كبيرة.
ar
En tog was ek -- tjk, tjk, tjk -- aan't smul aan ’n lekker groot steak.
af
646
ذهبوا لبيت عائلة يهودية أرثودوكسية، وتناولوا هناك أول عشاء ليالي الجمعة، عشاء السبت، أكلوا الخامن سويًا، وهي أكلة يهودية، من الخنة، وبعد التواصل أدركوا، وبعد فترة، أن عوائلهم قدموا قبل مئة سنة ماضية من نفس المكان في شمال أفريقيا.
ar
wat ’n Ortodokse Joodse familie se huis besoek het en by die Vrydag se Sabatsaandete eet hulle toe saam hamin, ’n Joodse bredie, en ná 'n ruk ontdek hulle die verbinding: ’n honderd jaar gelede het hulle families uit dieselfde plek uit Noord-Afrika gekom.
af
667
لكنه مختلف جذرياً مما يحدث في قاعات الدرس الآن
ar
Maar dit is fundamenteel anders as wat tans in klaskamers gebeur op hierdie oomblik.
af
367
اللون الاحمر يعني انه بحاجة لمساعدة
ar
Rooi beteken dat hulle vas sit.
af
1,513
يمكننا أن ناخذ طريقة ترتيب الكلام واللغه إلى نوع من القراءة عن طريق مع جهاز كمبيوتر، سطراً سطراً، لاستخراج المفاهيم الرئيسية منه
ar
Ons kan natuurliketaal- verwerkingsalgoritmes neem en met ’n rekenaar, reël vir rëel, lees om sleutelkonsepte uit te haal.
af
2,050
انا أحصل على ملابس قد استعملت من قبل من مخازن التوفير و مخازن التوزيع
ar
Ek koop al my klere tweedehands, by vlooimarkte en afslagwinkels.
af
895
فوق كل شئ، أنا أحد مناصري البيئة. لقد ترعرعت بين والدين هيبي"ثقافة" في كوخ خشبي.
ar
Ek is immers een van die groen ouens. Ek het in ’n houthut met hippie ouers grootgeword.
af
1,708
كيف تُدار؟
ar
Hoe word hulle bestuur?
af
2,062
ان شراء الملابس المستعملة يساعدني من تقليل الكلفة البيئية والكلفة المادية
ar
Om tweedehandse klere te koop help om die impak wat my klerekas op die omgewing en op my beursie het, te verminder.
af
26
(ضحك) فأجابته: "حسنا، موضوعه هو أنت."
ar
(Gelag) En sy was soos: "Wel, oor jou."
af
1,406
( عزف بيانو ) ويمكن أن يكون " الردف الآخر " ( عزف بيانو )
ar
(Musiek) Dit kan ook die ander boud wees.
af
1,500
لا ليست السبب، انظروا هنا
ar
Is dit oorlog? Nee, dis nie.
af
585
من هذه الفواصل تأتي أفكار عميقة ومقاربات جديدة مدهشة لحل المشاكل كانت مُحبطة بالنسبة لهم قبل لحظات فقط
ar
In die tussentyd kom diep insigte na vore en ongelooflike nuwe benaderings tot die oplossing van probleme wat hulle net oomblike van te vore frustreer het.
af
606
بسبب الخطر من التغير المناخي والذي هو حتمي ..
ar
Omdat die risiko, die hoë waarskynlikheid van klimaatsverandering,
af
1,787
ارتفعوا هكذا
ar
Hulle't opgegaan soos dit.
af
355
والمنزل الثاني الذي تم بناؤه هو المنزل رقم اثنين.
ar
Die tweede huis wat gebou is, is nommer twee.
af
1,551
أستطيع ان اقول لكم ان هذا يحدث لانه حدث معي أنا
ar
En ek kan julle sê dat dit gebeur, want dit het met my gebeur.
af
482
يمكن أن نذهب اتجاه الأخرى وأقول، حسنا، ما هي المحادثات التي تم تحليلها على نطاق واسع هناك أنواع مختلفة من الحقول.
ar
In die ander rigting kan ons vra: Watter praatjies is ’n breë samevatting van vele verskillende gebiede?
af
747
وهذا النقص فى التغطية العالمية مثير للقلق عندما نعرف أين يذهب الناس لمعرفة الأخبار.
ar
Die tekort aan globale dekking is nog meer onrusbarend as ons kyk waarheen mense gaan vir nuus.
af
1,486
والان نحن نبحث لها عن جامعة في ولاية نيويورك لانها عزمت على الدخول الى احدى جامعات الولاية
ar
En wat sy nou na kyk in New York is universiteite, want sy's vasbeslote om daar te gaan studeer.
af
1,982
["لا أحتاج لكتابة ذلك."] (تصفيق)
ar
[ "ek hoef dit nie neer te skryf nie!" ] (Applous)
af
1,716
لم أكن أعرف ذلك
ar
(Gelag) Ek sou nie weet nie.
af
2,069
في الواقع حدثت عدة أشياء مثيرة
ar
eintlik het 'n klomp interessante dinge gebeur.
af
385
إنها أحد النتائج العظيمة للعقل البشري
ar
Dis ’n groot prestasie van die menslike intellek.
af
122
الاستاذ: أريد أن أتحدث -- التلاميذ: أريد أن أتحدث --
ar
O: I want to speak ... S: Ek wil ...
af
1,549
وهذا المرض لم يكن قد أخترع بعد.
ar
Maar dit was die 1930's, en aandagafleibaarheid
af
1,278
[" التأريخ الشخصي " تأليف كاثرين جراهام ]["كرة الثلج" تأليف وارين بوفيت]و[" الحياة التجارية " تأليف أليس شرويدر ] أنا أيضا أقارن نفس القصص في أنواع مختلفة من الأدب (ضحك) [الأنجيل المقدس : الملك جيمس فيرشن] ["الخروف" تأليف كريستوفر مور] أو قصص مشابهة من مختلف الثقافات مثل ما فعل جوزيف كامبل في كتابه الرائع ["قوة الأسطورة" ] على سبيل المثال، كلا من السيد المسيح وبوذا مروا بثلاثة إغراءات
ar
["Personal History" Katharine Graham] ["The Snowball: Warren Buffett and the Business of Life" Alice Schroeder] Ek vergelyk ook dieselfde stories in verskillende genres -- (Gelag) [Holy BIble: King James Version] ["Lamb" Chrisopher Moore] -- of soortgelyke stories van verskillende kulture, soos Joseph Campbell gedoen het in sy wonderlike boek. ["The Power of Myth" Joseph Campbell] Byvoorbeeld, beide Christus en die Boeddha het drie versoekings weerstaan.
af
450
فيصبحوا خائفين من الخطأ.
ar
Hulle word bang om verkeerd te wees.
af
614
فوق كل شئ، إذا أكلنا جميعاً نصف كمية اللحوم، فسيكون مثل أن نصفنا كانوا نباتيين.
ar
As ons almal helfte soveel vleis geëet het sou dit wees asof die helfte van ons vegetariërs was.
af
18
(ضحك) الآن، هذا رغماً عن حقيقة أنني عشت في نيجيريا.
ar
(Gelag) Ondanks die feit dat ek in Nigerië gewoon het.
af
1,103
ان النمو السكاني سوف يحدث في الغالب في المجتمعات الفقيرة لانها تملك نسبة الانجاب الاعلى في العالم وهم ينجبون كثيراً من الاطفال اي سوف نحصل على مليارين جديدين
ar
Bevolkingsgroei sal hoofsaaklik onder die armste mense plaasvind, want hulle ervaar hoë kindersterftes en hulle het baie kinders per vrou.
af
759
استدار بقية القطيع فبدأوا بالالتحاق.
ar
Die res van die trop draai om en begin haar volg.
af
1,511
لقد شعر أنه الناس القادرين على القراءة، سيقرأون، اذا ما جعل لهم الأدب متاحاً وسعره معقول بالنسبة لهم.
ar
Hy't gedink mense wat kon lees, sou lees, mits literatuur bekostigbaar en beskikbaar was.
af
1,055
ولكن القلق الاكبر للطلاب المهتمين بالبيئة .. وهم محقون هو فيما يخص المستقبل
ar
Maar die hoof bekommernis vir die omgewing-belangstellende studente -- en hulle is reg -- is oor die toekoms.
af
1,297
هذه " ب " والنوتة التالية هي " س "
ar
Ons het ’n B. Dis ’n B.
af
317
ولكن هذه مجرد " ب " مع اربع " س "
ar
(Musiek) Maar basies is dit net ’n B, met vier treuriges.
af
1,412
ثم تمضي لتؤسس على ذلك في المفهوم القادم وهذا مماثل لـ
ar
En dan gaan jy voort en bou op dit in die volgende konsep. Dit is analogies om te
af
587
(ضحك) في العمل، كم تعتقدون أن الشخص الذي يجلسُ في الحجرة المجاورة لمكتبكم يُدفعُ له كراتب؟
ar
(Gelag) By die werk, hoeveel dink jy word die persoon in die afskorting of by die lessenaar langs jou betaal?
af
1,060
وينسحب هذا على أطفالنا أيضاً
ar
Ons kan dit met ons kinders ook doen.
af
1,299
وفي المحاولة الثالثة، حصل أمر مدهش.
ar
En op die derde poging, het ’n ongelooflike ding gebeur.
af
1,186
(تصفيق)
ar
(Applous)
af
512
حسناً . فإذا كانت تلمع الأعين فأنت تقوم بالأمر وإذا لم تكن تلمع عليك أن تسأل نفسك سؤالاً
ar
(Gelag) So as die oë blink, weet jy dat jy slaag.
af
1,755
عندما زرتها فى نوفمبر عام 2016 التقيت ماجدالينا أييفوجو.
ar
Ek't in November 2016 besoek afgelê en Magdalene Aiyefoju ontmoet.
af
836
ما يحدث للمناخ؟
ar
Wat gaan aan met die klimaat?
af
1,492
" ماذا أنا لكي لا أجعل أعين عازفيَّ تلمع "
ar
En die vraag is: Wie is ek besig om te wees, dat my spelers se oë nie blink nie?
af
346
والآن شوبان لايريد أن يصل الى " ي "
ar
Almal weet om ’n E daar te verwag.
af
941
شخصياتي قادت السيارة.
ar
My karakters het motors bestuur.
af
1,724
ومن ثم سئلت طلابي .. سئلتهم .. على مدى السنتين الماضيتين .. " كم واحد منكم لم يستخدم سيارة ؟ "
ar
En dan vra ek my studente, oor die laaste twee jaar: "Hoeveel van julle gebruik nie ’n kar nie?"
af
2,208
حسناً لنبدأ مع يوم الاحد ..
ar
Kom ons begin by Sondag.
af
2,189
قال الثالث، "فرانك أرسل هذا."
ar
En die derde een sê: "Frank sent this."
af
2,068
وقلت أنك تعمل في التعليم، يمكنك أن ترى الدم يهرب من وجوههم.
ar
en jy sê jy werk in opvoedkunde, sien jy hoe hulle verbleek.
af
811
فأنا دوماً من يلتقط الصور
ar
Ek's altyd die een wat hulle neem.
af
1,219
قررنا إستخدام محتويات مدوّرة من الأسمنت والصلب التحويلي
ar
besluit om herwinde komponente van sement- en staalvervaardiging te gebruik.
af
370
وكنت أصفق .. وكانوا يصفقون في النهاية سئلت نفسي " لماذا أصفق ؟ "
ar
Ek't geklap.
af
930
لذلك في سن 15 سنة ، كنت أعرف بأنني أكبر من أتدرب
ar
Op 15 het ek geweet dat ek te oud is om opgelei te word.
af
1,577
(ضحك) لكن إذا سألتهم عن تعليمهم، لا تستطيع الفكاك منهم. لأنها أحد تلك المواضيع المتعمقة في النفوس، ألست مصيبا؟
ar
(Gelag) Maar as jy iemand vra oor hulle opvoeding, druk hulle jou in ’n hoek vas. Want dis een van daai dinge wat mense na aan die hart lê, is ek reg?
af
1,312
اذا مالذي يجب القيام به حيال هذا .؟
ar
So wat moet gedoen word?
af
134
الشئ الآخر الذي حدث هو -- لقد وضعتهم على اليوتيوب -- لم أجد سببا لإبقاءها في الخفاء ولذا عليّ وضعها للجميع ليشاهدوها ثم بدأ الناس يجدونها وبدأت أستقبل بعض التعليقات عليها والرسائل وكل أنواع التواصل من أناس لا أعرفهم في كل أرجاء العالم
ar
Die ander ding wat gebeur het is -- ek het die videos op YouTube gelaai -- ek het geen rede gesien om dit privaat te maak nie, so ek laat toe dat ander mense dit kon sien, en mense het begin op die video’s afkom, en ek het begin om 'n paar opmerkings en 'n paar briewe en alle tipe terugvoering ontvang van mense van regoor die wêreld.
af
1,448
لذا، كمثال، هناك أطباء في الصين الذين يعتقدون أن عملهم هو الحفاظ عليك بصحة جيدة.
ar
So byvoorbeeld, is daar dokters in Sjina wat glo dis hulle werk om jou gesond te hou.
af
671
نفكر بشكل مجرد، ونفكر أثناء الحركة
ar
Ons dink in abstrakte terme, ons dink in beweging.
af
57
على الأقل، هكذا تبدو.
ar
Dis ten minste hoe dit lyk.
af
1,453
في الواقع، سولي من أعطاها هذا الإسم لأنه قال أنها تمشي و كأنها ترقص رقصة الخصر لإلفيس بريسلي.
ar
Solly het haar die naam gegee, want hy't gesê sy loop asof sy Elvis se bekkendans doen.
af
634
لقد احضرت سبعة ازواج من الملابس الداخلية فحسب
ar
Ek het sewe pare broekies gebring en dis al.
af
280
والآن الانجليزية أصبحت لغة حل المشاكل.
ar
En Engels word nou die taal van probleemoplossing.
af
1,767
هوس لتعلم الانجليزية.
ar
’n Manie om Engels te leer.
af
723
لان هذا هو الطريق للثراء حقا "ـ
ar
Want dis hoe mense rêrig ryk raak."
af
600
شكراً لك. (سلمان: شكراً لك)
ar
Dankie. (SK: Dankie.)
af