guid
int64
0
2.29k
sentence2
stringlengths
1
1.05k
lang2
stringlengths
2
2
sentence1
stringlengths
4
879
lang1
stringclasses
1 value
995
أنا أحب صغار مشجعي الاسكواتش بعض الأحيان-- لأداء اليمين ، إحراج الصمت ، والقوافي المنظمة البسيطة جدا.
ar
Soms is ek soos ’n rasieleier op skool -- vir vloek, ongemaklike stiltes en eenvoudige paarrym.
af
742
وذلك الإمتحان، سواء حصلت على 70% أو 80% حصلت على 90% أو 95% حتى فان الفصل يمضي للدرس التالي
ar
En die eksamen, of jy nou 'n 70%, 'n 80%, 'n 90% of 'n 95% kry, die klas beweeg aan na die volgende onderwerp.
af
1,179
فعدت مرة اخرى الى عمل المشاريع التى احبها
ar
Toe keer ek terug na projekte waarvoor ek lief was.
af
2,122
ثانيا، الذكاء ديناميكي.
ar
Tweedens, intelligensie is dinamies.
af
1,862
عندما يصل الأطفال تجابههم العديد من الأشياء خشب ومسامير وحبال وإطارات والكثير الكثير من الأدوات، أدوات حقيقية
ar
Wanneer die kinders aankom, word hulle gekonfronteer met baie goeters, hout en spykers en tou en wiele, en baie regte egte gereedskap.
af
971
شكرا لكم
ar
Dankie.
af
469
لكن ذلك تغير حينما بلغت الـ ١٨ سنة.
ar
Maar dit het verander toe ek 18 was.
af
1,626
إذا كان شكل النار يبدو كامرأة لها ذراعان بكلا الجانبين، كما لو أنها تصرخ باهتياج قائلة، "النجدة! أنا أحترق!" يعود أصل هذا الرمز في الواقع إلى شكل اللهب، ولكنني أحب التفكير فيه بتلك الطريقة، يمكنكم اختيار ما يناسبكم.
ar
As die vorm van die vuur ’n persoon is, met arms aan beide kante, as of sy verwoed gil: "Help! Ek's aan die brand!" -- Hierdie simbool is werklik oorspronklik van die vorm van vlamme, maar ek hou daarvan om so te dink. Wat ook al vir jou werk.
af
2,096
(موسيقى أننا أوكسيچين) (المقطوعة الموسيقية: "شيلز" لـ ميرا) ♪ تعلمت كيف تكون غواص ♪ ♪ فلتضع قناعا وتؤمن ♪ ♪ ولتجمع المحار عشاءا لي ♪ ♪ خذ اسطوانة معك لتستطيع التنفس ♪ ♪ وأنت بأسفل ♪ ♪ الحركات تأتي برفق ♪ ♪ أنت جزيرة ♪ ♪ وكل الأسرار حتى ذلك الحين ♪ ♪ نُزعت وأنا استمسكت بها ♪ ♪ حتى آصبحت ساكنه ♪ ♪ حتى آصبحت ساكنه ♪ ♪ حتى آصبحت ساكنه ♪ (موسيقى) (موسيقى لـ كارولين لوفكين) (موسيقى لـ أننا أوكسيچين) ♪ ساعة الحلم, سأجدك ♪ ♪ تحيطك الظلال, أنت جديد ♪ ♪ لا أكون جيدة أبدا في صبوح الأيام ♪ ♪ أستطيع أنا أرى بوضوح فائق ♪ ♪ أفضل أوقات الليل ♪ ♪ بظلمتها وضبابيتها ♪ ♪ الليل الساقط ♪ ♪ الضوء المحلق ♪ ♪ الليل المنادي ♪ ♪ الضوء المحلق ♪ ♪ في الليالي القمرية سوف أتخلى عن حياتي ♪ ♪ وفي الأحلام العميقة ♪ ♪ ستجدني ♪ (تصفيق) [أقتباسات من "الأسطورة والبنية التحتية"] برونو جيزاني: فلتعودوا مجددا.
ar
(Musiek deur Anna Oxygen) (Musiek: "Skulpe" deur Mirah) ♪ Jy het geleer hoe om 'n duiker te wees ♪ ♪ Sit 'n masker op en glo ♪ ♪ Versamel 'n aandete van skulpe vir my ♪ ♪ Neem die tenk saam af sodat jy kan asemhaal ♪ ♪ Onder ♪ ♪ Bewegings stadig ♪ ♪ Jy is 'n eiland ♪ ♪ Al die geheime tot dan ♪ ♪ Oopgebreek gehou in my hand ♪ ♪ Totdat hulle stil was ♪ ♪ Totdat hulle stil was ♪ ♪ Totdat hulle stil was ♪ (Musiek) (Musiek deur Caroline Lufkin) (Musiek deur Anna Oxygen) ♪ Droomtyd, ek sal jou vind ♪ ♪ Jy is lommerryk, jy is nuut ♪ ♪ Ek is nie so goed met oggende nie ♪ ♪ Ek kan te duidelik sien ♪ ♪ Ek verkies die nagtyd ♪ ♪ Donker en troebel ♪ ♪ Vallende nag ♪ ♪ Swewende lig ♪ ♪ Roepende nag ♪ ♪ Swewende lig ♪ ♪ In die maantyd sal ek my lewe opgee ♪ ♪ En in die diepe drome ♪ ♪ Sal jy my vind ♪ (Applous) [Uittreksels uit "Mites en Infrastruktuur"] Bruno Guissani: Kom terug!
af
144
حسناً، الهوس الديني. هناك بهجة. هناك بكاء. هناك رؤية.
ar
Goed, geloofsmanie: daar's verrukking, trane word gestort, daar's die sien van gesigte.
af
481
يمكنك ان تبدو " استثنائياً " دوما بأقل من 50 دولارا
ar
Dis amper altyd moontlik om vir minder as $50 asemrowend te lyk.
af
1,076
وتعني "رأسًا على عقب."
ar
Dit beteken "onderstebo."
af
230
يمكنكم الحصول على هذا الرسم البياني مجاناً
ar
Julle kry dié grafiek, pasella.
af
2,191
أليس كذلك ؟ إن احدى صفات القائد انه لا يملك أي شك ولا للحظة واحد بقدرة الأشخاص الذين يقودهم لكي يحقق الذي يحلم به
ar
Dis een van die eienskappe van ’n leier: Hy het geen twyfel aan die mense wat hy lei se vermoë om dit te bereik waaroor hy droom nie.
af
2,086
لكن الفتاة لا تتزحزح، لا تبتسم، لا تعبس.
ar
Maar die meisie reageer nie, sy glimlag of frons nie.
af
1,979
لذا فقد تعجبت، ربما هناك حلّ ثالث؟
ar
Ek wonder toe, is daar dalk ’n derde oplossing?
af
143
(تصفيق)
ar
(Applous)
af
2,102
ونعم، يمكنك ان تصبح مرشد، ومعلم وربما في الحال
ar
En ja, jy kan begin om 'n mentor,’n onderwyser, sommer onmiddellik te raak.
af
2,168
لذا عليكم الآن أن تسيروا مع النوتة حتى النهاية من " ب " إلى " ي"
ar
Nou gaan julle die lyn al die pad volg, van B tot E.
af
1,701
لكن هذا يدل أيضًا عن ما يكون غالبًا مفقودًا في الجدل العالمي حول اللاجئين، مهاجرين شرعيين وغير شرعيين، صوت المحرومين.
ar
Dit openbaar egter ook wat gereeld ontbreek in die wêreldwye debat oor vlugtelinge, migrante en immigrante: die stemme van die benadeeldes.
af
1,442
والحال الآن أن ما يقارب واحد في المائة من عدد سكان العالم البالغين مصابون بنقص المناعة المكتسبة
ar
Die bestendige toestand is, min of meer, een persent van die volwasse wêreldbevolking wat MIV-besmet is.
af
387
وسوف يبدأون بالاستهلاك كما يفعل الغرب القديم اليوم
ar
En hulle sal begin om so baie te gebruik soos die Ou Weste reeds gebruik.
af
415
و.ك. : أعتقد أنها ستنتج أكثر من 20 واط
ar
WK: Ek dink dit sal meer as 20 watt produseer.
af
382
وان كنت تعتقد انك سيء في امر ما .. فربما انت مصيب في ذلك
ar
As jy dink jy lyk nie goed in iets nie, is die kanse goed dat jy reg is.
af
1,996
كثيرٌ من الناس يظنون فعلاً أنهم لايملكون " أُذناً موسيقية "
ar
’n Verbasende aantal mense dink hulle is.
af
1,162
و دائما اعتقد اننى لا استطيع ان انجز الامور"ـ
ar
Ek't nie gedink ek sou dit maak nie."
af
727
في الدول العربية لا يوجد الكثير، لكن في إيران عدد مرتفع
ar
Arabiese lande nie so veel nie, maar Iran is nogal hoog.
af
1,698
للوصول الى النجاح ، كنت دائما افعل ما احب
ar
Op pad na sukses, het ek altyd gedoen waarvoor ek lief was.
af
2,105
تم ضربه حين رفض الاعتراف برميه للحجارة، وبالنتيجة، تعرض لإصابات داخلية أدت إلى وفاته مباشرة بعد أن أطلق سراحه.
ar
Hy is aangerand toe hy weier om te bieg dat hy klippe gegooi het en het gevolglik interne beserings opgedoen wat sy dood veroorsaak het, kort na sy vrylating.
af
1,531
أعرف أنه يجب عليّ أن لا اشعر بالوحدة أو العجز مرة أخرى.
ar
Ek sal nooit weer alleen of magteloos voel nie.
af
540
فأٌرشدت لتجلس على مقعد في الخلف، وجلست على كفيها لمدة 20 دقيقة بينما تحدث هذا الرجل مع والدتها عن كل المعضلات التي تواجهها جيليان في المدرسة. وفي نهاية اللقاء -- لأنها كانت تزعج الناس، واجباتها متأخرة، وما إلى ذلك، طفلة ذات الثمانية أعوام -- في النهاية، جلس الطبيب
ar
So sy's in ’n eikepaneel kamer met haar ma en sy't op ’n stoel se punt gaan sit, op haar hande vir 20 minute, terwyl die man met haar ma praat oor al die probleme wat Gillian by die skool het. Want sy't ander ontwrig; huiswerk altyd laat; ens.
af
622
كان لشريكتي في الغرفة نظرة آحادية عن أفريقيا. قصة آحادية عن الكارثة.
ar
My kamermaat het ’n enkele Afrikastorie gehad: ’n enkele storie oor katastrofe.
af
659
قبل تشديد الضوابط على الحدود وفرض قيود جديدة على التأشيرة، فالبلدان التي استقبلت المهاجرين لفترة طويلة عليها أن تشارك في نقاشات أكثر انفتاحاً.
ar
Voor grensbeheer versterk kan word en nuwe visumbeperkings ingestel kan word, moet lande wat jare lank al migrante ontvang deelneem in oper gesprekke.
af
934
إنها تحليل التيارات. إنها التنبؤ بالمستقبل
ar
Dis die ontleding van tendense. Dis toekomsvoorspelling.
af
2,149
( ضحك ) ( تصفيق ) والآن ان انتظرتم, إن انتظرتم سنة أُخرى ..
ar
(Gelag) (Applous) Maar as jy nog een jaar gewag het, sou jy dit gehoor het:
af
552
الاستاذ: ممتاز! التلاميذ: ممتاز!
ar
Onderwyser: Perfect! Studente: Perfek!
af
463
او "لقد اذيتك!"
ar
of "Ek lief jou!"
af
289
مرة أخرى، باستخدام التكنلوجيا، ليس فقط تغيير الفصل الدراسي فنحن نقوم بأنسنة الفصل الدراسي، كما أعتقد بمقدار 5 إلى 10
ar
Dus word tegnologie gebruik, nie net om die klaskamer om te swaai nie, maar vir die humanisering van die klaskamer, wil ek argumenteer, deur 'n faktor van 5 of 10.
af
1,112
ونستعمل تلك المفاهيم الرئيسية، وتكون لنا هذا الهيكل الرياضي لفكرة
ar
Die sleutelkonsepte vorm dan soortvan die wiskundige struktuur van ’n idee.
af
5
تم ترحيلي إلى أوغندا، حيث يضع الحرمان الاقتصادي الجميع في خطر المجاعة.
ar
Ek is na Uganda gedeporteer, waar ekonomiese ontbering almal aan die risiko van hongersnood blootstel.
af
294
ولكن ليس هناك تعريف واحد لكلمة "المنزل."
ar
Maar daar is nie slegs een definisie vir "tuiste" nie.
af
690
وستغيّر ما يجري على مائدة العشاء
ar
Dit sal verander wat gebeur om die etenstafel.
af
97
أهووه (ضحك) الكتب اعطتني بوابة سحرية للتواصل مع الناس من الماضي والحاضر.
ar
Ô-ô. (Gelag) Boeke het my 'n magiese poort gegee om met mense in verbinding te tree, uit die verlede en die hede.
af
1,944
ضعوا لوحًا خشبيًا أسفل الشجرة، يصبح لدينا رمز "الأساس".
ar
Sit ’n plank onder die boom, dan kry ons die fondasie.
af
936
هناك بعض المشاكل في المقاييس الآن
ar
So daar's nou ’n probleem met hierdie maatstawwe.
af
1,277
لأكثر من 20 قرناً، أُعتبر مرض التوحد حالة نادرة بشكل لا يصدق.
ar
Vir die grootste deel van die 20ste eeu is outisme beskou as 'n baie seldsame toestand.
af
112
وتريد تقديم شيء ما فى حياتها وسألتنى سؤال بيسط قالت "ما الذي يؤدي إلى النجاح"؟
ar
Sy wou iets van haar lewe maak. Sy't my ’n eenvoudige vraag gevra:
af
696
قاموا بتمشيط رصيف إحدى ضواحي لندن والتي تدعى كامبرويل في محاولة للعثور على الأطفال الذين يعانون من التوحد في المجتمع.
ar
Hulle het die strate van Camberwell, 'n Londense voorstad, deurkruis om outistiese kinders in die gemeenskap op te spoor.
af
1,940
لم تكن حالة متاحة.
ar
was nog nie ’n beskikbare kwaal nie.
af
1,069
شكراً لكم
ar
Dankie.
af
1,062
بعد نجاتي من الثورة الثقافية ، اعتقدا وبشده أنه يوجد طريق واحد للسعاده : وظيفة امنة براتب جيد.
ar
Hulle't die Kulturele Rewolusie oorleef en dus vas geglo aan één weg tot geluk: 'n veilige en goed-betaalde werk.
af
1,642
إذا كنت أنا أطهو، فالباب مغلق، الأطفال في الخارج الهاتف في مكانه، وإذا دخَلَت أشعر بالضيق.
ar
As ek kook, is die deur toe, die kinders is uit, die foon is op die mik, as sy inkom raak ek geïrriteerd.
af
1,009
الاستاذ: لا أريد أن أخذل نفسي.
ar
O: I don't want to let myself down!
af
976
في الواقع، هذا نادر لكن هذه فرصة ثمينة لمهاجر لمخاطبة جمعٍ كهذا.
ar
Inderdaad is dit ’n seldsame, maar gelukkige geleentheid vir ’n migrant om ’n samekoms soos hierdie toe te spreek.
af
892
لقد وقعت في نظرة آحادية تجاه المكسيكيين ولا يمكن أن أشعر بالخجل أكثر من نفسي.
ar
Ek't geval vir die enkele storie oor Meksikane en ek kon nie méér skaam kry nie.
af
328
هذا بالتأكيد ينطبق على أولئك اليائسين لدرجة الإبحار في قوارب عبر البحار المتقلبة والعاصفة.
ar
Dis beslis van toepassing op diegene wat desperaat genoeg is om wilde en stormagtige seetoestande in bote aan te pak.
af
1,597
فنحن نندد الخطأ. ونحن الآن ندير
ar
Ons stigmatiseer foute.
af
1,307
شكسبير في السابعة؟ أنا لم أفكر في ذلك قط.
ar
Shakespeare op sewe?
af
171
والأشياء التي يبنوها تدهش الجميع حتى هم
ar
En die dinge wat hulle bou, verbaas selfs hulleself.
af
520
هذا يدل على ، أعتقد، كيف أننا متأثرون وضعفاء في مواجهة النظرة الآحادية، تحديداً كأطفال.
ar
Wat hierdie wys, dink ek, is hoe ontvanklik en vatbaar ons is met ’n storie voor oë, veral as kinders.
af
1,147
هناك واحد آخر عن الصحة الشخصية والتغذية.
ar
Daar's nog een oor persoonlike gesondheid en voeding.
af
1,763
أينما حل، تجري الأمور بشكل جيد.
ar
Oral waar hy gegaan het, het dinge goed gegaan.
af
1,802
غير عادية.
ar
So die onvoorspelbaarheid is ongelooflik.
af
657
وسيكون تطبيق ذلك سهلا وغير مكلف
ar
Dit sou maklik wees om te implementeer, sonder groot onkoste.
af
409
يمكنك أن تضيء قرية بأعين هذا الرجل (ضحك)
ar
Jy kan ’n dorpie van lig voorsien met hierdie man se oë.
af
551
إنه ذلك التبسيط الفظيع لأفريقيا ككتلة واحدة وأن الأمور تسري بنفس الطريقة في أفريقيا
ar
Dis hierdie vreeslike vereenvoudiging dat daar een Afrika is, en dat dinge op een manier werk in Afrika.
af
2,010
(تصفيق)
ar
(Applous)
af
1,343
لا , بل كان يفكر برؤية لجنوب أفريقيا .. وللبشرية جمعاء .. هذا ما أبقاه
ar
Middagete? Nee, hy't gedink aan die visie vir Suid-Afrika en ’n visie vir die mensdom.
af
1,079
كما يعني أيضًا "غدًا" و"بعد يوم" و"ليلة".
ar
Dit beteken ook môre, na ’n dag en ’n nag.
af
383
يحاول عضي للمرة الثانية.
ar
Hy kom in vir 'n tweede hap.
af
588
ولكن أين توجد هذه الدول؟
ar
Maar waar is hulle geleë?
af
1,273
الحقيقة شعرت بحرج شديد
ar
"Wat lei tot sukses?"
af
316
انظروا الفقاعات منتشرة في كل أنحاء العالم
ar
Daar's borrels regoor die wêreld hier.
af
1,985
(ضحك) وواصلت في إخباري حول ماذا أكتب في الجزء الثاني.
ar
(Gelag) En sy't toe vir my vertel wat om in die vervolgstuk te skryf.
af
1,559
للسيد المسيح للمسيح، الاغراءات هي مغريات اقتصادية وسياسية وروحية
ar
Vir Christus was die versoekings ekonomies, polities en geestelik.
af
1,550
كنت لا أزال في موقف ضعف.
ar
Hy gryp my. Ek's steeds kwesbaar.
af
595
الآن نحن نلمع بالعكس.
ar
Nou skyn ons terug!
af
1,557
الباب. ضعوا لوحًا داخل الباب، يصبح لدينا رمز "مزلاج الباب".
ar
Sonsopkoms. ’n Deur. Sit ’n plank in die deur: dis ’n deurgrendel.
af
1,641
ماذا عنكم؟ أنا أجد هذا مثيرا جدا.
ar
Het julle nie?
af
48
وما يسعدني هو أننا نتحرك الآن تجاه الحقيقة عندما ننظر إلى هذا
ar
En wat my so gelukkig maak is dat ons nou in die rigting van feite beweeg wanneer ons hierna kyk.
af
1,438
الامر المثير للاهتمام هو اذا كنت تفعل ذلك بدافع الحب ، فان المال سيأتى بأي حال من الأحوال
ar
Interessant: as jy dit doen vir die liefde, kom die geld in elk geval.
af
546
بصمتي أصغر أنا قليل التلويث للبيئة. وأشعر بحال أفضل تجاه الحيوانات. وحتى أنني أوفر المال.
ar
My impak is kleiner, ek verminder besoedeling. Ek voel beter oor die diere. Ek spaar selfs geld.
af
1,093
وكنت أيضا كاتبة في وقت مبكر وعندما بدأت الكتابة، في حوالي سن السابعة، قصص بقلم الرصاص مع رسوم توضيحية التي كان لزاماً على والدتي المسكينة قراءتها، كتب بالضبط مثل نوع القصص التي كنت أقرؤها. كل شخصياتي كانت بيضاء بعيون زرقاء. لقد لعبوا في الثلج. وأكلوا التفاح. (ضحك) وتحدثوا كثيراً عن الطقس، كيف أنه كان لطيفاً أن الشمس ظهرت.
ar
Ek was ook ’n vroeë skrywer. Toe ek begin skryf, op omtrent sewe, stories in potlood met krytillustrasies, wat my arme ma móés lees, skryf ek presies die tipe stories wat ek gelees het: Al my karakters was wit met blou oë, hulle't in die sneeu gespeel, hulle't appels geëet (Gelag) en hulle't baie oor die weer gepraat, hoe lieflik dit was, dat die son uitgekom het.
af
568
في المدن المتكتلة، واحدة من الأكثر مركزية كان هناك واحد من ميتش يواكيم حول المدن البيئية، وفي تكتلات علم الوراثة، ولدينا حديث عن البيولوجيا التركيبية من كريغ فينتر.
ar
In die stede-tros is een van die mees sentrales deur Mitch Joachim oor ekologiese stede en in die genetika-tros is ’n praatjie oor sintetiese biologie deur Craig Venter.
af
2,114
بل مايهم هو كيف أتعامل معه.
ar
dis hóé ek dit hanteer.
af
1,520
هذا رمز الشمس موضوع بجانب رمز الأساس، ولأن اليابان تقع إلى الشرق من الصين
ar
Hierdie is ’n son geplaas met die oorsprong, omdat Japan oos van Sjina lê.
af
1,290
الاستاذ: ممتاز! التلاميذ: ممتاز!
ar
O: Perfect! S: Perfek!
af
647
الموسيقى هي لغة المشاعر.
ar
Musiek is die taal van emosies.
af
252
هل يمكننا القيام بهذا ؟ - لا - لأننا سنُخطىء
ar
Kan ons dit doen?
af
275
أكلناها جميعًا.
ar
Ons eet toe saam.
af
470
ك.أ. : ماذا فعلت؟ كيف حققت ذلك؟
ar
CA: So wat het jy gedoen?
af
1,237
سدس الناتج المحلي الإجمالي في الهند يأتي من بومباي
ar
Een sesde van Indië se GNP kom uit Moembaai.
af
608
والفكرة هي أنك تمر بسرعة ويبدأ الطلاب الجيدون في الرسوب فجأة في حساب الجبر ويرسبون في التفاضل والتكامل فجأة رغماً عن كونهم أذكياء، ووفرة المعلمون الجيدون وهذا جراء هذه الفوارق كما ثقوب الجبن السويسرية التي تراكمت خلال بناء أساساتهم العلمية ولذا فنموذجنا
ar
En die idee is jy vinnig vorentoe en goeie studente begin skielik algebra druip begin skielik kalkulus druip, ten spyte dat hulle slim is, ten spyte dat hulle goeie onderwysers het, en dit is gewoonlik dat hulle het hierdie Switserse kaas gapings wat gehou gebou het regdeur hul fondasie. So ons model
af
504
لقد أخذتني هذه التجربة بعيدا.
ar
Dis fantasties sover, of hoe?
af
70
ما أعرضه عليكم هنا هذه واجبات حقيقية بدأت بكتابتها إلى أبناء عمومتي
ar
So wat ek jul wys hier, dit is werklike oefeninge wat ek begin skryf het vir my neefs.
af
148
(ضحك) لقد أفترضت أنني لا أعرف كيفية إستخدام الموقد.
ar
(Gelag) Sy't aangeneem dat ek nie weet hoe om ’n stoof te gebruik nie.
af
350
كما اني اقابل كل انواع الاشخاص الرائعين وعادة نقودي تذهب الى أهداف " جيدة " انا أبدو " مميزة " وعادتي تلك تجعل التسوق بالنسبة لي كمهنة صائدي الكنوز
ar
Ek ontmoet allerhande fantastiese mense; my geld ondersteun meestal ’n goeie doel; ek lyk beslis uniek; en inkopies-doen is soos my persoonlike skattejag.
af
983
إذن، ماذا يجعل النسب مرتفعة؟ أهي الحرب؟
ar
So, hoekom is dit so hoog?
af
2,022
هنا لدينا ب , أ , ج , ف .
ar
En dan na F.
af
1,050
إذا نظرتم على التفاعل في العقل البشري، كما سمعنا البارحة من عدة محاضرات، الذكاء متفاعل بشكل رائع.
ar
Kyk na die interaksies van ’n menslike brein: soos ons gister tydens heelwat aanbiedings gehoor het, is intelligensie wonderlik interaktief.
af