guid
int64
0
2.29k
sentence2
stringlengths
1
1.05k
lang2
stringlengths
2
2
sentence1
stringlengths
4
879
lang1
stringclasses
1 value
1,754
وهو عنصر كحولي
ar
en dit is 'n alkohol.
af
610
عموما، كنت أنا وجيليان نتناول الغداء يوما فسألتها، "جيليان، كيف أصبحت راقصة؟" فقالت
ar
soos julle kan sien. Ek't haar eendag gevra: "Gillian, hoe't jy ’n danser geword?"
af
1,523
أنهم يطورون بصورة مستمرة، وفي حالات قليلة، تساعدهم الحكومة
ar
Daar word konstant opgradeer en in ’n paar gevalle help die regering.
af
948
إذا لم يعلموا، سيجازفون.
ar
As hulle nie weet nie, sal hulle probeer.
af
1,846
الكثير من الجهود لأنسنة فصول الدراسة تركز على نسبة المعلمين إلى الطلاب
ar
Baie van die pogings om die humanisering van die klaskamer is gefokus op die student-tot-onderwyser-verhoudings.
af
1,789
وأنا أقول " كيف ستسير ؟ كيف ستتحدث ؟ كيف ستكون ؟ ..
ar
(Gelag) Hoe sou jy loop? Hoe sou jy praat?
af
562
ويستخدم إنتاج اللحم ماء أكثر مائة مرة من المياه الذي تستخدمه كل الخضروات.
ar
Beesvleis produksie gebruik 100 keer meer water as wat meeste groente vereis.
af
1,061
انها وسيلة أيضاً لإيقاف الزمن لمدة أسبوع في كل عام في شهر أكتوبر لكي ننظر إلى أنفسنا و إلى ما قمنا به و ما هي التغيرات التي طرأت علينا في العام المنصرم ليست التغيرات المادية والجسمانية فحسب ولكن كل التغيرات
ar
Met hulle kan ons ook tyd vries vir een week in Oktober en terugkyk op ons tye en hoe ons verander van jaar tot jaar, nie net fisies nie, maar in elke opsig.
af
1,981
التي توفر العديد من الأفكار
ar
Dis baie insigryk.
af
1,863
(ضحك) بذلك ، الإجابة على هذا السؤال بسيطة : ادفع 4000 دولار و احضر تيد
ar
(C-R-A-P)" (Gelag) So, die antwoord op die vraag is eenvoudig: Betaal $4000 en kom TED toe.
af
474
العالم لديه لغات عالمية أخرى.
ar
Die wêreld het ander universele tale.
af
1,871
سوف تسمعون هذا .. (عزف بيانو ) والآن , الذي حدث هو ليس ما قد تعتقدونه على الأغلب والذي هو أن الطفل قد أصبح " مرتبط , شغوف ... متصل , أو حصل على مدرس جديد .أو وصل سن البلوغ .. او أياً كان .
ar
(Musiek) Wat gebeur het, is nie wat julle dalk dink nie, dat hy skielik passievol en betrokke geraak het, ’n nuwe onderwyser gekry het, puberteit bereik het, of wat ook al.
af
763
بيل غيتس: اذا فالتنفيذ جاري الآن على الصف الخامس؟
ar
BG: So vyfde graad wiskunde is waar dit nou gebeur?
af
1,902
فأنتم الآن تحتفظون بمكان لي لكي أفصح لكم عن ماهيتي الحقيقية.
ar
Julle skep ’n ruimte vir my om die diepste waarheid van wie ek is, uit te druk.
af
1,897
بدأوا بدرجة منخفضة ثم ارتفعوا بسرعة وصلوا إلى أعلى درجة هناك عام 2003 والآن تراجعوا
ar
Hulle't laag begin, toe uitgeskiet, hulle't daar bo gepiek in 2003, en nou is hulle af.
af
2,085
وإذا ما تم علاج المصابين بالفيروس، فلن يموتوا بسبب الإيدز
ar
En as besmette mense behandel word, sterf hulle nie aan vigs nie.
af
868
هذه اللحظة بالضبط التي بدأت فيها إنشاء شئ يسمى مدرسة التصليح
ar
Hierdie is die einste oomblik wat ek ’n Knutselwerkskool begin skep het. Teks: Is dit 'n stok?
af
1,445
شكرًا لكم.
ar
Dankie.
af
2,024
الآن، لو أن الرئيس أوباما دعاني لأكون القيصر القادم للرياضيات حينها سيكون لدي إقتراح أعتقد أنه سيحسن كثيرا تعليم الرياضيات في هذه الدولة
ar
Sou President Obama my nooi om die volgende Tsar van Wiskunde te wees, sou ek ’n voorstel aan hom maak wat ek dink ’n reuse verbetering sou maak aan wiskunde-opvoeding in die VSA.
af
927
لكنه من الجيد جداً أن كل ما تم القيام به بالفعل حاصل
ar
Maar dis baie goed dat wat gedoen word, wel gedoen word.
af
1,478
لقد كبرت في عالم من الخيال.
ar
Ek't in verwondering grootgeword,
af
785
ثم يمكنك رؤية أنهم استطاعوا تحقيق 10 في صف
ar
En dan kan jy sien, was hulle uiteindelik in staat om 10 in 'n ry te kry.
af
2,023
وأريد أن أوضح بجلاء، نحن لا نرى ذلك كمنهج تعليم رياضيات مكتمل
ar
En ek wil dit duidelik maak, ons sien dit nie as die volledige wiskunde onderrig nie.
af
925
كانت لورنا وينج واحدة من علماء النفس المعروفين في لندن التي تعتقد أن نظرية كانر حول علاقة الأبوة الباردة كانت غبيةَ جداً حسب ما أخبرتني به.
ar
Lorna Wing was 'n kognitiewe sielkundige in Londen wat gedink het Kanner se teorie oor yskasouerskap "loutere onsin" is, soos sy vir my gesê het.
af
9
أحدى صديقاتي المقربات، أوكولوما، توفيت في حادثة تحطم طائرة لأن سيارات المطافئ لم يكن لديهم ماء.
ar
Een van my beste maats, Okoloma, is dood in ’n vliegtuigongeluk omdat ons brandweerwaens nie water gehad het nie.
af
655
حصل أن فزنا، مؤخراً على المنتج الأخضر للعام ل " إعادة إختراع الحائط الجاف،" من مجلة العلوم المبسّطة
ar
Ons't onlangs die Groen Produk van die Jaar gewen, vir "die heruitvind van pleisterbord," van Popular Science.
af
2,164
تتربع على القمة. لذا تجد أنك على الأرجح تم توجيهك في المدرسة حين كنت طفلا بعيدا عن الأمور التي كنت تحبها على أساس أنك لن تجد عملا في ذلك المجال، هل هذا صحيح؟
ar
So op skool is jy waarskynlik goedgunstiglik van goed waarvan jy gehou het weggestuur, op grond daarvan dat jy nooit ’n werk daardeur sou kry nie.
af
356
يبدأ صباحهم في العيادة بحصة تمارين مصاحبة للموسيقى، وينظم الأطفال مسرحيات في ظهر كل يوم أحد.
ar
Die oggende by sy kliniek het begin met oefenklasse met musiek, en op Sondaemiddae het die kinders konsert gehou.
af
1,736
ك.أ. : ومما صنعتها؟
ar
CA: En waaruit het jy dit gemaak?
af
532
عندما يكتشف أن عمه قتل والده أتذكرون كيف كان يذهب إلى عمه
ar
Eerste bedryf, derde toneel: hy vind uit dat sy oom sy pa vermoor het.
af
908
بين اليوروبا، لدينا قول، "لاغوس هي الأرض" والتى يمكن أن يترجم ليعني أن لاغوس سترحب بأي شخص.
ar
Ons het ’n Yoruba gesegde: "Èkó gb’olè, ó gb’ọ̀lẹ," wat vertaal kan word as: Lagos sal enigiemand verwelkom.
af
2,084
لأنه كان يعاني.
ar
Hy het gely.
af
301
تأملوا، العالم قد تغير من التناظرية إلى الرقمية
ar
Kyk, die wêreld het verander, van analoog na digitaal.
af
414
لكن تعملُ المحافظة على سرية الأجور ذلك تمامًا، وهي ممارسة قديمة كما أنها شائعة، رغم حقيقة أنه في الولايات المتحدة الأمريكية، يحمي القانون حق الموظفين لمناقشة أجورهم.
ar
Maar om salarisse geheim te hou doen presies dit, en dis ’n praktyk so oud soos wat dit algemeen is, ten spyte daarvan dat in die VSA die wet ’n werknemer se reg om sy salaris te bespreek, beskerm.
af
905
(تصفيق)
ar
(Applous)
af
1,514
البيوت مشتركة. الطعام مشترك.
ar
Huise word gedeel. Kos word gedeel.
af
2,127
إذا قسمنا كينيا إلى محافظات
ar
Ek het Kenia in provinsies opgedeel.
af
161
لكن الإصرار على القصص السلبية هي تسطيح لتجربتي، والتغاضي عن الكثير من القصص الأخرى التي شكّلتني.
ar
Maar om slegs op die negatiewe stories aan te dring, is om my ervaring af te plat en baie van die stories wat my gevorm het, oor die hoof te sien.
af
967
بعد ذلك إنتقل الفيروس لحدود كندا فأصيب أكثر من 100 طفل في كيباك.
ar
Die virus het toe die Kanadese grens oorgesteek en meer as 100 kinders in Quebec is aangesteek.
af
1,083
( عزف بيانو ) وابن العاشرة كل 8 " نوتات " ( عزف بيانو )
ar
(Musiek) En die tienjarige op elke agt note.
af
441
المستوطنات العشوائية سميت بصورة غير صحيحة بأنها مشكلة.
ar
Informele nedersettings word verkeerdelik as die probleem gesien.
af
825
وأخيراً يذهب إلى " ي " , وهو في منزله الأن
ar
En uiteindelik na E, en dis tuis.
af
700
هذا الشخص يتسلل عبر الباب، مما يعني فرار، تهرب
ar
Die persoon sluip by die deur uit, hy ontsnap, vermy.
af
1,501
إسمي " جيسي " و هذه حقيبتي
ar
Ek's Jessi en dis my tas.
af
1,092
شكرا جزيلا (تصفيق)
ar
Baie dankie. (Applous)
af
1,664
هذا صحيح تماما
ar
SG: Presies.
af
2,141
فان كنت تظن ان شخص جميل .. من الداخل والخارج .. فلن يوجد اي " رداء خارجي " يمكن ان يظهرك بعكس هذا
ar
As jy dink jy's ’n mooi persoon, binne en buite, dan sal jy goed lyk en voel in enige uitrusting.
af
1,623
تخيلوا ما سيحدث عندما -- لقد تحدثنا عن تعليم الانداد لبعضهم داخل الفصل الدراسي لكن كل هذا في نظام واحد
ar
Nou dink wat hier gebeur -- ons het gepraat oor die maats wat mekaar binnekant die klaskamer onderrig. Maar dit is alles een stelsel.
af
530
تبدو قدمي أسفل ركبتي مشوهة بشكل يفوق الوصف.
ar
Van die knie af ondertoe is my been onbeskryflik vermink.
af
186
لكل هذه الجادات السكنية أسماء. الشوارع هي مجرد الفراغات بدون أسماء بين الجادات السكنية .
ar
Al hierdie blokke het name. Strate is slegs die onbenoemde spasie tussen blokke."
af
1,799
وأعطي الكثير من الأدلة
ar
En ek gee baie getuienis.
af
514
حسناً، يكثر شيوع المرض مع تعدد الشركاء الجنسيين وقلة استخدام العازل التناسلي (الرفال) ويتواجد الجنس مع التباين في العمر بمعنى أن الرجال الأكبر سناً يميلون لممارسة الجنس مع نساء أصغر سناً
ar
Wel, dis meer algemeen met meer as een seksmaat, kondoomgebruik is minder algemeen, en daar is ouderdom-disparate seks -- dit is, ouer mans is geneig om met jonger vroue seks te hê.
af
778
(عزف بيانو ) ثم ان استمر في التعلم لسنة مقبلة .. وغدا ابن تاسعة
ar
(Musiek) Dan oefen hy nog ’n jaar en neem les -- nou's hy nege.
af
907
ليس من المهم إذا كنت أرغب في العمل أم لا.
ar
Dis nie belangrik of ek daarvan hou nie.
af
844
الآن وقد فهمتم هذا المخطط البياني والآن، خلال الستين ثانية الآتية سنعرض إنتشار فيروس نقص المناعة في العالم
ar
Nou dat julle die grafiek verstaan, en nou, in die volgende 60 sekondes, sal ons die MIV-epidemie oor die wêreld afspeel.
af
236
لذا هذا ما سنقوم به .
ar
So dis wat ons gaan doen.
af
23
بدأنا بحوث وتطوير عام 2006
ar
Ons't in 2006 met N&O begin,
af
1,848
جماعة الطيران .. جماعة الغسيل الكهربائي جماعة المصباح الكهربائي .. جماعة النار
ar
die lugmense, die wasmense, die gloeilampmense en die vuurmense.
af
207
هلا فكرتم بشخص تحبونه .. لم يعد موجوداً كجدتكم المحبوبة , أحدٌ تعشقونه
ar
Dink aan iemand wat jy baie liefhet, wat nie meer daar is nie?
af
2,057
كان مانديلا دائما يقول أن الهدية التي أهداه إياها السجن كانت القدرة على اكتشاف دواخله والتفكير، والبدء بخلق الأشياء التي يتمناها لجنوب إفريقيا بداخله أولا: السلام والتصالح والانسجام.
ar
Mandela het dikwels gesê dat sy vonnis hom die vermoë gegee het om na binne te keer en te dink, om binne-in homself die dinge wat hy vir Suid -Afrika begeer het, te skep: vrede, versoening, harmonie.
af
1,311
كل هذه القيود تعالج أعراض المشكلة فقط، وليس الأسباب.
ar
Al hierdie beperkings spreek bloot die simptome van die probleem aan, nie die oorsake nie.
af
1,512
وكذلك تلك.
ar
Hierdie ook.
af
703
وقلنا أننا يمكن أن نعيد تصميم الجبس ذا 115 عام التي تنتج 20 بليون رطلا من ثاني أكسيد الكربون سنوياً
ar
Ons't gesê ons kan die 115-jaar-oue gips-pleisterbord-proses, wat 20 miljard pond CO2 per jaar produseer, herontwerp.
af
488
الى الاسفل، تبدأ بالحصول على ما قبل الجبر وبدايات الجبر
ar
Verder af, dan begin jy met voor-algebra en vroeë algebra.
af
1,938
هنا نجد أنفسنا في عالم له نطاق واسع ومعقد، ولقد تم استخدام طرق لتصفيتها حتى يمكننا التنقل خلالها
ar
Ons bevind onsself in ’n wêreld wat uiters kompleks is en ons gebruik algoritmes om dit te filtreer sodat ons daardeur kan navigeer.
af
391
لقد شرحت لي والدتي السحر في هذه الآلة ... منذ اليوم الاول ..
ar
My ma't die wonder van die masjien verduidelik die heel, heel eerste dag.
af
419
فسألت، "ماذا حدث؟"
ar
"Neem haar na ’n dansskool toe."
af
780
فقرهم كان نظرتي الآحادية لهم.
ar
Hulle armoede was my enkele storie oor hulle.
af
1,177
تخبرنا القصة عن كيف وصلنا لما نحن عليه وأين يجب أن نذهب فيما بعد.
ar
Dié tweede storie vertel ons alles oor hoe ons hier gekom het en waarheen ons volgende moet gaan.
af
1,380
ومع أن أوبونتو تبقى فكرة إفريقية لكنني أرى روحها وقد تمثلت هنا.
ar
En terwyl dit waar is dat ubuntu is 'n Afrika-idee is, sien ek die essensie van dié waarde hier ook aan't uitbroei.
af
1,933
ك.أ. : إذا لدينا صورة، أعتقد؟ أين هذه؟
ar
William Kamkwamba: Dankie. CA: Ek dink ons het ’n foto?
af
1,426
يبقى الكشف عن الأجور الطريقة الأفضل لضمان النزاهة والعدالة. وتعمل شفافية الأجور على ذلك.
ar
Openheid bly die beste manier om regverdigheid te verseker en salaris-deursigtigheid doen dit.
af
1,407
(ضحك) لانهم راؤا اننى لم اعد اقدم خدمات لهم كنت فقط اخدم نفسى
ar
(Gelag) Hulle kon sien dat ek hulle nie dien nie; ek't net myself gedien.
af
699
مع عضته الثانية، أحاول ركله
ar
Toe hy my die tweede keer byt, skop ek hom.
af
1,650
وهناك ستراها، رجال ونساء كبار
ar
(Gelag) En daar sal julle dit sien.
af
1,797
شُكراً , شُكراً (موسيقى)
ar
(Applous) Dankie, dankie. (Applous)
af
351
" لقد جلسوا في الجوار، يقرأون الكتاب بأنفسهم، يستمعون لي وأنا أقرأ الكتاب، ونوع من الجنة تم إستعادتها."
ar
"Hulle't rondgesit, die boek self gelees, "geluister na hoe ek die boek lees, "en ’n paradys van soorte is herwin."
af
493
وبالتالي، قررت أن أكرس حياتي لهدم الجدران التي تفصل الناس.
ar
Dus het ek besluit om my lewe daaraan te wy om mure wat mense skei, af te breek.
af
1,457
حيث أقطن ك.أ. : أين؟ أي دولة؟
ar
CA: Waar?
af
1,999
وبحلول فترة البلوغ يفقد معظم الأطفال هذه القدرة.
ar
Teen die tyd wat hulle groot is, het meeste kinders dié kapasiteit verloor.
af
1,082
مغني الأوبرا يجب أن يبدأ بالتدريب منذ الصغر لكي يتعلم الحركات البهلوانية ، لذا حاولت وبكل وسعي للذهاب الى مدرسة للأوبرا.
ar
'n Operasangeres moet van jongs af akrobatiek begin leer, so ek't als probeer om operaskool toe te gaan.
af
381
عندما يكون لديهم أطفال عام 2050 سينظروا على جدهم ويقولوا هاى، لقد فعلت جيداً. فعلت أحسن ما أستطعت مع الفريق المصاحب لك
ar
Wanneer hulle kinders het, 2050, beter hulle terugkyk na Oupa en sê: "Ja, jy't jou bes gedoen met die span wat jy gehad het."
af
1,843
الرياضيات هي لغة العلم.
ar
Wiskunde is die taal van wetenskap.
af
1,153
وهي السبب وراء بعض من أكثر المسارح الغنائية نجاحاً في التاريخ، لقد أمتعت الملايين،
ar
Sy's verantwoordelik vir van die suksesvolste musikale teater produksies ooit, sy't al aan miljoene plesier gegee, en sy's ’n multi-millionêr. Iemand anders het haar dalk op medikasie gesit en gesê om te kalmeer.
af
924
لذا مضينا قدماً وبنينا خط إنتاجنا في الصين
ar
So toe het ons voortgegaan en ons produksielyn in Sjina gebou.
af
1,160
اكتشفت، انهم ليسوا مدمنوا عمل و لكن محبو العمل
ar
En hulle werk hard. Hulle's nie "workaholics" nie.
af
2,209
العالم لا يجب أن يبقى أعمى إتجاة المعاناة التى تنشأ عندما تنعدم إنسانية البشر، أو حتى إلى الإمكانيات التي لا تصدق للنمو القائم عندما ندرك ونقدر جميع المساهمات.
ar
Die wêreld hoef nie blind te bly teenoor die swaarkry wat ontstaan as ons ander se menswees ontken of teenoor die ongelooflike potensiaal vir groei wat bestaan wanneer ons alle bydraes herken en waardeer nie.
af
1,031
وكانوا يريدون الغسالة بشدة .. كما يريدوها هؤلاء الناس ..
ar
Hulle wil die wasmasjien hê op presies dieselfde manier.
af
1,605
في انتظار انتهاء الحفل ليتمكنوا من الذهاب إلى المنزل لكتابة ورقة عن ذلك إن نظامنا التعليمي الحالي يقوم على فكرة القدرة الأكاديمية.
ar
(Gelag) In afwagting van die einde om tuis ’n artikel daaroor te gaan skryf.
af
1,785
قد لاحظتم أن الجميع يملك أذنا موسيقية , صحيح ؟ لاحد ليس كذلك .
ar
(Gelag) En julle let op dat niemand toondoof is nie, ne?
af
2,170
فركزت على المال و نسيت الباقى
ar
En dit het my aandag afgelei.
af
939
التعليم هو الحدث الرئيسي الذي يحصل في المدن
ar
Opvoeding is die hoof ding wat in stede kan geskied.
af
344
كان كانر على علم بهذه الورقة المنافسة له، ولكن تمكن بدقة من عدم ذكرها في عمله.
ar
Kanner het geweet van dié mededingende artikel, maar het dit versigtig vermy in sy eie werk.
af
2,021
موقفها الإفتراضي تجاهي، كأفريقية، كان نوع من الإستعلاء، حُسن النية، الشفقة.
ar
Haar verstekposisie teenoor my, as ’n Afrikaan, was ’n soort neerbuigende, goed-bedoelde jammerhartigheid.
af
1,904
لكن يمكننا جميعًا اتخاذ خطوات كبيرة نحو شفافية الأجور
ar
Maar almal kan groter stappe na deursigtigheid neem.
af
757
و.ك. : آم ك.أ. : ماذا تنوي -- أعني -- هل تود بناء أخرى؟
ar
WK: Um -- CA: Wat wil jy -- ek bedoel -- wil jy nog een bou?
af
56
عندما تقوم والدته بتشغيل واحدة من تسجيلاته المفضلة، ينطق إسمها بطريقة صحيحة "بيتهوفن"
ar
As sy ma een van sy gunsteling-opnames gespeel het, sou hy korrek uitroep: "Beethoven!"
af
100
كما رأيتم في المرة الأولى عندما كان يعزف كان يتحرك مع كل " نوتة "
ar
Julle sien, die eerste keer het hy elke noot beklemtoon.
af
1,305
ليس من المفترض علينا إخبار جيراننا، ونحن بالتأكيد ليس من المفترض إخبار زملائنا في مكتب العمل،
ar
Ons moenie ons bure vertel nie en ons moet beslis nie ons bure by die kantoor vertel nie.
af
1,395
في البداية، كان شيئا غير بديهي لكن عندما تفكر بالأمر من وجهة نظرهم، فالأمر واضح وذا مغزى
ar
Aan die begin, lyk dit baie on-intuïtief, maar wanneer jy eintlik dink daaroor uit hulle oogpunt, maak dit heelwat sin.
af