label
stringclasses 60
values | text
stringlengths 1
295
| lang
stringclasses 51
values |
---|---|---|
play_music | speel die musiek van snotkop | afr_Latn |
play_music | speel vir my die nuutste liedjie van tasha | afr_Latn |
alarm_query | is my werk alarm gestel vir môre | afr_Latn |
alarm_query | watter alarms het ek gestel vir donderdag | afr_Latn |
news_query | watter nuus het jy vandag | afr_Latn |
news_query | wat is in die mail and guardian | afr_Latn |
news_query | wat is op die nuus vandag | afr_Latn |
takeaway_order | wat is die beste pizza naby my wat aflewer | afr_Latn |
play_music | kan jy die instrumentele speel van | afr_Latn |
play_music | kan jy asseblief liedjies speel van op-breek | afr_Latn |
audio_volume_other | verander die audio stelling | afr_Latn |
audio_volume_down | sit die bass af van die oudio | afr_Latn |
weather_query | wat is die kanse vir reën vandag | afr_Latn |
music_dislikeness | hierdie liedjie is nie baie goed nie | afr_Latn |
music_likeness | stoor hierdie liedjie na my gunstelinge | afr_Latn |
music_dislikeness | moet nie weer hierdie liedjie speel nie | afr_Latn |
iot_cleaning | begin die robot stofsuier om een namiddag vandag | afr_Latn |
iot_cleaning | ek wil hê die robot stofsuier moet op een n. m. begin vandag | afr_Latn |
iot_cleaning | moet die robot stofsuier in geprop wees | afr_Latn |
news_query | ek wil uurlikse kennisgewing van finansiële nuus hê | afr_Latn |
audio_volume_other | wys die volume instellings | afr_Latn |
audio_volume_other | benodig om volume instellings te sien | afr_Latn |
iot_cleaning | hoe aktiveer jy die robot stofsuier | afr_Latn |
iot_cleaning | is daar enigiets wat ek moet weet voor ek die robot stofsuier aktiveer | afr_Latn |
general_quirky | moet ek bekommerd wees oor die robot stofsuier by die aan skakel | afr_Latn |
iot_hue_lightup | draai op die ligte in die sitkamer | afr_Latn |
iot_hue_lightdim | draai die ligte laer in die sitkamer | afr_Latn |
iot_hue_lightdim | verdof die oorhoofse ligte | afr_Latn |
iot_hue_lightdim | kan u die ligte afdraai met twintig persent | afr_Latn |
play_music | genot | afr_Latn |
play_music | hartseer | afr_Latn |
weather_query | wat sal môre se weer op hierdie plek wees | afr_Latn |
weather_query | gee vir my môre se weer voorspelling | afr_Latn |
weather_query | wys vir my die weer lys vir môre | afr_Latn |
audio_volume_down | jou volume is te hoog herhaal dit laer asseblief | afr_Latn |
audio_volume_up | ek kon jou nie hoor nie herhaal dit harder | afr_Latn |
audio_volume_mute | stop asseblief 'n bietjie | afr_Latn |
audio_volume_mute | stop jouself asseblief | afr_Latn |
audio_volume_mute | demp jouself | afr_Latn |
iot_hue_lightup | draai op die ligte asseblief | afr_Latn |
iot_hue_lightup | maak asseblief die kamer helderder | afr_Latn |
news_query | gaan na e. n. c. a. dot co dot za | afr_Latn |
play_music | speel my oggend speellys | afr_Latn |
play_music | speel die voor speletjies speellys | afr_Latn |
play_music | speel my dansmusiek speellys | afr_Latn |
datetime_query | wanneer is die volgende maand wat een en dertig dae het | afr_Latn |
general_greet | hoe gaan dit vandag met jou | afr_Latn |
general_greet | goeie more ollie | afr_Latn |
general_greet | goeie more | afr_Latn |
general_greet | goeie middag | afr_Latn |
weather_query | wat is die huidige weer in pretoria | afr_Latn |
weather_query | kry vir my die weer voorspelling vir pretoria | afr_Latn |
weather_query | ek wil weet hoe is die weer in pretoria | afr_Latn |
music_likeness | ek hou van ska musiek | afr_Latn |
music_likeness | ek bevind sakkie sakkie musiek prettig | afr_Latn |
play_music | speel madonna se like a virgin | afr_Latn |
play_music | speel footloose liedjie | afr_Latn |
play_music | speel one thousand nine hundred and ninety nine deur prince | afr_Latn |
music_likeness | speel alle liedjies van katy perry | afr_Latn |
play_music | versamel al my liedjies van madonna | afr_Latn |
play_music | speel theuns jordaan speellys | afr_Latn |
play_music | speel maroon five speellys | afr_Latn |
news_query | vertel asseblief vir my die jongste nuus oor politiek | afr_Latn |
news_query | wat gaan aan in politiek | afr_Latn |
datetime_query | vertel my die datum | afr_Latn |
play_music | speel die laaste album op herhaal | afr_Latn |
play_music | speel al my gunsteling liedjies | afr_Latn |
weather_query | gaan dit reën later vandag | afr_Latn |
weather_query | vertel my die humiditeit vlak vandag in die middestad | afr_Latn |
alarm_set | sit alarm aan | afr_Latn |
alarm_set | stel alarm vir half ses die oggend | afr_Latn |
alarm_set | plaas alarm om vyf uur oggend | afr_Latn |
news_query | wat is in die nuus vanoggend | afr_Latn |
news_query | wat is die brekende nuus vir die dag | afr_Latn |
calendar_query | vertel my asseblief van huidige gebeure vir die dag | afr_Latn |
takeaway_order | bel die bo-kaap kombuis en bestel bobotie om weg te neem | afr_Latn |
takeaway_order | plaas 'n wegneem ete bestelling by steers | afr_Latn |
takeaway_order | bestel spaghetti van spaghetti warehouse om huistoe te bring | afr_Latn |
datetime_query | is dit alweer die nege en twintigste | afr_Latn |
datetime_query | vertel my watter dag van die week dit is | afr_Latn |
play_music | speel my hartseer speellys | afr_Latn |
iot_cleaning | skakel asseblief my stofsuier aan | afr_Latn |
iot_cleaning | aktiveer die robot stofsuier | afr_Latn |
iot_cleaning | skakel die stofsuier nou aan | afr_Latn |
datetime_query | tyd in new york nou | afr_Latn |
datetime_query | wat is die huidige tyd in lagos nigerië | afr_Latn |
iot_cleaning | gebruik stofsuier in die portaal | afr_Latn |
iot_cleaning | verwyder stof met stofsuier | afr_Latn |
iot_hue_lightoff | skakel die ligte in die kombuis af | afr_Latn |
iot_hue_lightoff | sit af die ligte in die slaapkamer | afr_Latn |
news_query | belangrikste nuus oor internasionale vrouedag | afr_Latn |
general_joke | vertel snaakse dinge | afr_Latn |
music_settings | stel asseblief die gelykmaker in die partytjiemodus | afr_Latn |
play_music | speel asseblief al die liedjies in hoë volume en maak aanpassings aan pop musiek modus | afr_Latn |
play_music | speel alle liedjies van karlien van jaarsveld | afr_Latn |
play_music | speel i walk the line deur johnny cash | afr_Latn |
music_query | het ek enige musiek van lady antebellum | afr_Latn |
iot_coffee | olly ek sal hou van 'n espresso | afr_Latn |
iot_coffee | ek wil graag 'n espresso hê | afr_Latn |
iot_coffee | kan ek asseblief 'n kafee americano kry | afr_Latn |