label
stringclasses 60
values | text
stringlengths 1
295
| lang
stringclasses 51
values |
---|---|---|
play_music | maak 'n freshlyground speellys vir my | afr_Latn |
play_music | vind nuwe musiek van freshlyground vir my | afr_Latn |
weather_query | wat gaan die weer wees vir die volgende week | afr_Latn |
weather_query | wat gaan die temperature wees vir die volgende week | afr_Latn |
iot_cleaning | kan jy die stofsuier aansit | afr_Latn |
iot_cleaning | asseblief stel die stofsuier om nou te begin | afr_Latn |
datetime_query | wat is die tyd in new york | afr_Latn |
datetime_query | watse tyd is dit nou in new york | afr_Latn |
datetime_query | se asseblief vir my die huidige tyd in port elizabeth | afr_Latn |
play_radio | speel my gunsteling pandora stasie | afr_Latn |
play_radio | speel pandora | afr_Latn |
iot_hue_lightoff | skakel die ligte af in my kamer | afr_Latn |
datetime_query | s锚 my hoe laat is dit asseblief | afr_Latn |
alarm_remove | verwyder my oggend alarm | afr_Latn |
alarm_remove | verwyder asseblief my oggend alarm | afr_Latn |
alarm_remove | olly skrap asseblief my oggend alarm | afr_Latn |
play_music | speel musiek van my gunsteling pandora kunstenaar arno carstens | afr_Latn |
play_music | speel musiek van 'n gegewe kunstenaar | afr_Latn |
iot_hue_lightdim | verdof die ligte 'n bietjie | afr_Latn |
iot_hue_lightdim | verlaag die ligte 'n bietjie meer | afr_Latn |
music_query | wie sing hierdie liedjie | afr_Latn |
music_query | wat is die naam van hierdie liedjie | afr_Latn |
music_query | noem die sanger | afr_Latn |
music_settings | herhaal hierdie liedjie | afr_Latn |
music_likeness | hou asseblief di茅 liedjie | afr_Latn |
music_likeness | maak hierdie my gunsteling | afr_Latn |
audio_volume_other | verander die volume van die luidsprekers | afr_Latn |
play_radio | kan jy pandora aan sit | afr_Latn |
alarm_set | stel asseblief my alarm | afr_Latn |
datetime_query | wat is die tyd nou in londen | afr_Latn |
general_quirky | moedig die studente aan | afr_Latn |
general_quirky | gedesentraliseerde ontwerp | afr_Latn |
news_query | volgende scenario om vrae te beantwoord | afr_Latn |
music_likeness | ek hou van die agtergrond liedjie | afr_Latn |
music_dislikeness | daardie liedjie in die agtergrond is irriterend | afr_Latn |
weather_query | hoe lyk die weer in pretoria | afr_Latn |
weather_query | is die weer in durban nou sleg | afr_Latn |
audio_volume_mute | sal jy asseblief my luidsprekers stom | afr_Latn |
audio_volume_mute | klank af | afr_Latn |
alarm_set | stel die alarm vir vyfuur in die oggend | afr_Latn |
alarm_set | stel my alarm vir half sewe m么re oggend | afr_Latn |
alarm_set | ek wil die alarm vir sesuur gestel h锚 | afr_Latn |
iot_cleaning | vra vir hierdie tegnologie | afr_Latn |
iot_cleaning | robot via bluetooth geaktiveerde toestelle | afr_Latn |
iot_hue_lightup | asseblief draai die ligte op | afr_Latn |
iot_hue_lightup | verhoog asseblief die helderheid in hierdie vertrek | afr_Latn |
iot_hue_lightdim | verdof die ligte asseblief | afr_Latn |
takeaway_query | doen mr. chan wegneemetes | afr_Latn |
news_query | wys my onlangse nuus oor spesifieke onderwerp | afr_Latn |
news_query | onlangse besondere vak nuus | afr_Latn |
news_query | wat is nuut vandag | afr_Latn |
news_query | wat gebeur m么re | afr_Latn |
news_query | wat is die onlangse nuus | afr_Latn |
datetime_query | watter uur is dit in new york nou | afr_Latn |
iot_hue_lightoff | kan jy asseblief die ligte af skakel in hierdie kamer | afr_Latn |
iot_hue_lightoff | asseblief skakel die ligte af | afr_Latn |
audio_volume_up | draai asseblief die klank op | afr_Latn |
audio_volume_down | dit is regtig hard kan jy asseblief die musiek sagter sit | afr_Latn |
audio_volume_up | verhoog die volume na maksimum asseblief | afr_Latn |
iot_hue_lightchange | verander die kleur van die ligte in my huis van wit na geel | afr_Latn |
iot_hue_lightchange | verander die kleur van die ligte in my slaapkamer na rooi | afr_Latn |
news_query | vandag se nuus netwerk vier en twintig | afr_Latn |
news_query | huidige w锚reldnuus | afr_Latn |
news_query | c. n. n. wereld nuus | afr_Latn |
news_query | w锚reld nuus | afr_Latn |
general_joke | wys n snaakse grap vir my | afr_Latn |
play_music | speel hotel california na hierdie liedjie | afr_Latn |
play_music | wanneer hierdie liedjie eindig speel kaptein | afr_Latn |
play_music | wanneer hierdie liedjie eindig wil ek luister na hotel california | afr_Latn |
play_music | speel suikerbos van stefan jansen | afr_Latn |
play_music | speel kalmeer van janie bay | afr_Latn |
play_music | ek wil luister na nadine | afr_Latn |
play_music | soek vir irene en speel dit | afr_Latn |
iot_hue_lightoff | skakel hierdie kamer se lig af | afr_Latn |
iot_wemo_off | sit af my slim muurprop | afr_Latn |
iot_wemo_on | sit my slimprop muurprop aan asseblief | afr_Latn |
alarm_remove | skrap my alarm vir agt v. m. | afr_Latn |
alarm_remove | verwyder my alarm vir m么re oggend | afr_Latn |
alarm_remove | draai asseblief my alarm af vir vanaand | afr_Latn |
play_music | speel laudo van my nuutste speellys | afr_Latn |
play_music | ek will metallica van my rock speellys hoor | afr_Latn |
weather_query | sal die weer sondag sleg wees | afr_Latn |
weather_query | wat gaan die weer wees die naweek | afr_Latn |
news_query | trek vandag se nuus van netwerk vier en twintig | afr_Latn |
news_query | ek wil die nuus op groot f. m. hoor | afr_Latn |
datetime_convert | hoeveel ure verskil is hong kong vanaf new york | afr_Latn |
news_query | maak asseblief die nuus toepassing oop | afr_Latn |
weather_query | hoe gaan die weer wees vandag | afr_Latn |
weather_query | gaan dit sneeu vandag | afr_Latn |
weather_query | hoe is die weer nou | afr_Latn |
music_query | is daar enige rap wat nie seks geld en dwelms betrek nie | afr_Latn |
music_query | in alle klassieke musiek is daar enige beethoven | afr_Latn |
takeaway_query | ek wil weet of spur wegneemetes voorsien | afr_Latn |
takeaway_query | s锚 vir my of die bosvelder wegneemetes toelaat | afr_Latn |
datetime_query | wys my asseblief vandag se datum | afr_Latn |
iot_hue_lightdim | draai asseblief die ligte af | afr_Latn |
iot_hue_lightdim | dit is te helder hier binne verdof die ligte | afr_Latn |
iot_hue_lightdim | verdof die sitkamerligte | afr_Latn |
iot_hue_lightchange | verander die media kamer se ligte vanaf pers na groen | afr_Latn |
iot_hue_lightup | verhelder die ligte op die voorstoep | afr_Latn |