text
stringlengths 103
136k
| id
stringlengths 10
16
|
---|---|
Li Haonan
Li Haonan (* 13 Julie 1999, Fuyang) is 'n Chinese basketbalspeler. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 2020 deelgeneem.
| afr_Latn_500 |
Langbeiniet
Langbeiniet is 'n mineraal met algeme formule . Dit is 'n evaporiet wat in soutafsettings gevind word. Die mineraal los stadig in water op en dit is piësoëlektries.
| afr_Latn_501 |
Delosperma adamantinum
Delosperma adamantinum is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae (vygie)-familie. Die spesie is endemies aan Lesotho.
| afr_Latn_502 |
Delosperma grantiae
Delosperma grantiae is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae (vygie)-familie. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap in Suid-Afrika.
| afr_Latn_503 |
Denel Aeronautics
Denel Aeronautics is die lugvaartafdeling van die staatsbeheerde Denel-korporasie van Suid-Afrika. Dit is 'n opvolger van die voormalige Suid-Afrikaanse lugvaartmaatskappy Atlas Aircraft Corporation.
Die afdeling is gedurende 1992 geskep ná die verkryging en opname van Atlas Aircraft in Denel. Aanvanklik was dit Denel Aviation genaamd, maar is dit in 2017 hernoem as Denel Aeronautics na die herintegrasie van Denel Aerostructures. Dit is die vervaardiger van die Rooivalk, 'n plaaslik ontwikkelde aanvalshelikopter wat deur Atlas Aircraft ontwikkel is, Die maatskappy verskaf ook ondersteuningsdienste vir 'n wye reeks vliegtuie, beide van die voormalige Atlas Aircraft se reeks en talle internasionale vervaardigers. Denel Aeronautics is die dominante verskaffer van vliegtuiginstandhouding en ondersteuningsdienste aan verskeie tipes wat deur die Suid-Afrikaanse Lugmag bedryf word; dit verskaf ook dieselfde diens aan ander operateurs wêreldwyd.
| afr_Latn_504 |
Delosperma patersoniae
Delosperma patersoniae is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae (vygie)-familie. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap van Suid-Afrika.
| afr_Latn_505 |
Delosperma floribundum
Die skaapvygie (Delosperma floribundum) is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae (vygie)-familie. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en die Vrystaat.
| afr_Latn_506 |
Delosperma nelii
Delosperma nelii is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae (vygie)-familie. Die spesie is endemies aan Lesotho.
| afr_Latn_507 |
Bolsjoi Gok
Die dorpie se naam kom van die Kalmikiese naam van die nabygeleë Bolsjoi Gokrivier waarvan die letterlike betekenis "groot en reguit" is.
| afr_Latn_508 |
Delosperma wilmaniae
Delosperma wilmaniae is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae (vygie)-familie. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap in Suid-Afrika.
| afr_Latn_509 |
Delosperma adelaidense
Delosperma adelaidense is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap.
| afr_Latn_510 |
Delosperma gratiae
Delosperma gratiae is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae (vygie)-familie. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap van Suid-Afrika.
| afr_Latn_511 |
Delosperma peersii
Delosperma peersii is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae (vygie)-familie. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap.
| afr_Latn_512 |
Stedelike Stigting
Die Stedelike Stigting was 'n Suid-Afrikaanse organisasie om die lewensgehalte van die swart stedelike bevolking te verhoog.
| afr_Latn_513 |
Poesjkinskoje (Kalmikië)
Poesjkinskoje (Russies: Пушкинское) is 'n klein dorpie in Gorodowikofsk-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die gelyknamige Poesjkinskoje Plaaslike Munisipaliteit wat nog een groter nedersetting, Tsjapajefskoje, insluit. Dit lê 10 kilometer noordwes van die rajon se setel, Gorodowikofsk.
| afr_Latn_514 |
Tsjapajefskoje (Kalmikië)
Tsjapajefskoje (Russies: Пушкинское) is 'n klein dorpie in Gorodowikofsk-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Poesjkinskoje Plaaslike Munisipaliteit wat nog een kleiner nedersetting, Poesjkinskoje, insluit. Dit lê 22 kilometer noordwes van die rajon se setel, Gorodowikofsk, naby die grens met Rostof-oblast.
| afr_Latn_515 |
Delosperma affine
Delosperma affine is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae (vygie)-familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap.
| afr_Latn_516 |
Rozental (Kalmikië)
Die dorpie is in die 1920's gestig deur Duitse setlaars uit Oeljanofskoje (destyds Nem-Chaginka).
| afr_Latn_517 |
Simonstad-vlootbasis
Simonstad-vlootbasis is die Suid-Afrikaanse Vloot se grootste vlootbasis, geleë in Simonstad, digby Kaapstad. Die basis verskaf ondersteuningsfunksies aan Vlootkommandement.
| afr_Latn_518 |
Delosperma harazianum
Delosperma harazianum is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae (vygie)-familie. Die spesie is inheems in Jemen en Saoedi-Arabië.
| afr_Latn_519 |
Delosperma pilosulum
Delosperma pilosulum is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae (vygie)-familie. Die spesie is endemies aan Lesotho.
| afr_Latn_520 |
Delosperma ficksbergense
Delosperma ficksbergense is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae (vygie)-familie. Die spesie is endemies aan die Vrystaat.
| afr_Latn_521 |
Winogradnoje (Kalmikië)
Winogradnoje (Russies: Виноградное) is 'n dorpie in Gorodowikofsk-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Winogradnoje Plaaslike Munisipaliteit wat nog een kleiner nedersetting, Achnoed, insluit. Dit lê 15 kilometer noordoos van die rajon se setel, Gorodowikofsk, naby die grens met Rostof-oblast.
Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "druif".
| afr_Latn_522 |
Delosperma heidihartmanniae
Delosperma heidihartmanniae is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae (vygie)-familie. Die spesie is endemies aan Kenia.
| afr_Latn_523 |
Zenzeli
Zenzeli (Russies: Зензели) is 'n dorpie in Liman-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Zenzeli Plaaslike Munisipaliteit. Dit lê naby die grens met Kalmikië, 'n ander federale deelgebied van Rusland.
| afr_Latn_524 |
Atlas Aircraft Corporation
Die Atlas Aircraft Corporation (ook bekend as Atlas Aviation) was 'n Suid-Afrikaanse vliegtuigvervaardiger. Dit was 'n afdeling van Krygkor, die Suid-Afrikaanse staatsbeheerde verdedigingskonglomeraat.
Dit is gedurende 1965 gestig om vliegtuie vir die Suid-Afrikaanse Lugmag (SALM) plaaslik te vervaardig; die maatskappy se skepping is gemotiveer deur toenemende internasionale druk op Suid-Afrika, as gevolg van die regering se rassediskriminerende beleid bekend as Apartheid, wat daartoe gelei het dat 'n internasionale wapenverbod kragtens die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad-resolusie 418 ingestel is. Omdat dit byna onmoontlik was om militêre toerusting, insluitend vliegtuie, in te voer, het Atlas verskeie vliegtuie en verwante komponente vir die land plaaslik vervaardig.
Dit het verskeie ontwerpe van buitelandse bronne gelisensieer, soos die Impala ('n Italiaanse grondaanvalvegter), die Oryx ('n afgeleide van die Franse Aérospatiale SA 330 Puma medium helikopter), en die Cheetah ('n omvattend gewysigde model van die Franse Dassault Mirage III vegvliegtuig).
Die SALM was 'n produktiewe gebruiker van die Aérospatiale SA 330 Puma, 'n Franse mediumlig-helikopter. Suid-Afrika het gesorg dat die meeste van sy Puma-aankope, insluitend onderdele, voltooi word voor nog 'n wapenverbod wat gedurende 1977 ingestel is. Die SALM se Puma-vloot, wat gewild was by die diens, het talle plaaslik ontwikkelde opgraderings ontvang. Die mees uitgebreide hiervan was die Atlas Oryx, 'n omvattend gemodifiseerde afgeleide. Dit is ontwikkel met hulp van Portugal, wat gehelp het om komponente te verskaf deur geheimsinnige transaksies in stryd met die sanksies. Terwyl die Oryx grootliks ontwikkel is om aan plaaslike vereises te voldoen; het die maatskappy die tipe gereeld aan potensiële uitvoerkliënte bemark.
Die 1980's was 'n bedrywige dekade vir Atlas, aangesien Suid-Afrika betrokke geraak het by 'n uitgerekte konflik wat nou bekend staan as die Suid-Afrikaanse Grensoorlog. Die SALM het gevind dat dit meer bekwame veg- en aanvalsvliegtuie benodig om 'n voorsprong te kry bo steeds meer gesofistikeerde Sowjet-geboude vliegtuie, soos die MiG-23, wat aan beide Angolese en Kubaanse magte verskaf is. Verder moes die toenemende koste van instandhouding weens internasionale sanksies en die toenemende ouderdom van bestaande vliegtuie in die SALM se voorraad ook aangespreek word. Weens die wapenverbod het die opgradering van bestaande vliegtuie die enigste realistiese opsie geword wat beskikbaar was; dus is die Atlas Cheetah -program van stapel gestuur. Ingevolge hierdie program is die SALM se vloot Frans-geboude Dassault Mirage III's omvattend opgegradeer. Na berig word, kon die Cheetah drie keer soveel ordonnansie (in terme van massa) dra as die Mirage III terwyl hy ook uitstekende ratsheid besit, laasgenoemde deels bereik deur die byvoeging van nie-bewegende vinne net agter die enjininlate.
Atlas het ook die Suid-Afrikaanse Lugmag bygestaan om sy vloot vliegtuie te onderhou wat (meestal) aangekoop is voor die begin van sanksies in die 1970's.
| afr_Latn_525 |
Boeroeni (Astrachan-oblast)
Boeroeni (Russies: Буруны) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die Astrachanski Plaaslike Munisipaliteit wat nog vyf kleiner nedersettings insluit. Die dorpie se naam kom van die Kalmikiese woord vir "reg".
| afr_Latn_526 |
Dzjoerak (Astrachan-oblast)
Dzjoerak (Russies: Джурак) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Astrachanski Plaaslike Munisipaliteit wat nog vyf nedersettings insluit. Die dorpie se naam is 'n Russiese fonetiese aanpassing van die Kalmikiese pleknaam Җург (Djoerg).
| afr_Latn_527 |
Biotiet
Biotiet is 'n groep van trioktaëdriese fillosilikate. Dit word ook swart mika genoem. Dit is rotsvormend en kom in verskeie stollingsgesteentes en metamorfe gesteentes voor. Biotiet vorm 'n reeks mengkristalle tussen de eindlede anniet-flogopiet en siderofilliet-eastoniet.
Sy presiese samestelling kan wissel. 'n Eenvoudige formule kan as weergegee word. 'n Vollediger weergawe is
| afr_Latn_528 |
Sennoi (Astrachan-oblast)
Sennoi (Russies: Сенной) is 'n klein dorpie in Narimanof-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Achmatofski Plaaslike Munisipaliteit wat nog drie nedersettings insluit. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "hooi".
| afr_Latn_529 |
Toeloeganofka (Narimanof-rajon)
Toeloeganofka (Russies: Тулугановка) is 'n dorpie in Narimanof-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die Achmatofski Plaaslike Munisipaliteit wat nog drie kleiner nedersettings, Karaägasj, Ritsjanski en Sennoi, insluit. Dit lê op die regteroewer van die Ritsjarivier 20 kilometer noord van Astrachan se middestad.
| afr_Latn_530 |
Baranofka (Narimanof-rajon)
Baranofka (Russies: Барановка) is 'n dorpie in Narimanof-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Baranofka Plaaslike Munisipaliteit wat nog een kleiner nedersetting, Petropawlofka, insluit. Dit lê op die linkeroewer van die Wolgarivier 52 kilometer noordwes van Astrachan se middestad.
| afr_Latn_531 |
Petropawlofka (Astrachan-oblast)
Petropawlofka (Russies: Петропавловка) is 'n dorpie in Narimanof-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Baranofka Plaaslike Munisipaliteit wat nog een groter nedersetting, Baranofka, insluit. Dit lê op die linkeroewer van die Wolgarivier 57 kilometer noordwes van Astrachan se middestad.
| afr_Latn_532 |
Periode 4 element
Die vierde periode van die periodieke tabel begin met element nommer 19, die alkalimetaal kalium en eindig met nommer 36, die edelgas kripton.
In die eerste twee elemente, kalium en kalsium word die 4s-orbitaal opgevul. Dit is die eerste periode wat meer as agt elemente tel omdat vanaf die derde element skandium die 3d-orbitale opgevul word. Dié reeks van tien elemente staan bekend as die oorgangsmetale omdat die karakter van die d-elektrone wat opgevul word stadig oorgaan van valenselektrone na kernelektrone wat min by die vorming van chemiese verbindings betrokke is. Ná sink tree hulle net as kernelektrone op en word die 4p-orbitale opgevul.
Hierdie periode bevat veral elemente wat taamlik volop is en 'n belangrike rol in die chemie, die industrie en ook die biologie speel. Skandium is dalk 'n uitsondering. Hierdie element is skaars. Maar metale soos kalium, kalsium, chroom, yster, nikkel, koper en sink is huishoudelike terme.
| afr_Latn_533 |
Jango-Asker
Die dorpie is in die 1830's deur Tartaarse setlaars gestig. Sy naam is van Tartaarse oorsprong en beteken letterlik "nuwe vegter".
| afr_Latn_534 |
Spoorder
'n Spoorder is 'n stof wat gebruik word om die gang van vergelykbare stowwe deur 'n ingewikkelde reaksieproses, 'n metaboliese pad of 'n lewendige sel te volg en na te spoor.
Die twee laaste metodes is natuurlik verwant maar die meetmetodes wat gebruik word is baie verskillend.
| afr_Latn_535 |
Koertsjenko
Die dorpie is in die 1780's deur Tartaarse setlaars uit die huidige Wolgograd-oblast gestig. Sy naam kom van 'n plaaslike handelaar se van, Koerotsjkin.
| afr_Latn_536 |
Aktjoebe
Aktjoebe (Russies: Актюбе, Kasaks: Ақтөбе) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die gelyknamige Aktjoebe Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die letterlike betekenis van die dorpiese Kasakse naam is "wit heuwel".
| afr_Latn_537 |
Kzil-Tan (Astrachan-oblast)
Kzil-Tan (Russies: Кзыл-Тан, Kasaks: Қызыл-Таң) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Aktjoebe Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die letterlike betekenis van die dorpiese Kasakse naam is "rooi dagbreek".
| afr_Latn_538 |
Razdor (Wolodarski-rajon)
Razdor (Russies: Раздор) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Choetor Plaaslike Munisipaliteit wat nog een groter nedersetting, Nowi Ritsjan, insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
| afr_Latn_539 |
Kalmikiërs
Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Kalmikies.
Die Kalmikiërs (Kalmikies: хальмгуд, chalmgoed) is 'n Mongoolse etniese groep of 'n subgroep van die Oiratse volk wat inheems aan Suidwes-Rusland is. Hulle praat Kalmikies, 'n taal wat tot die Sentral-Mongoolse groep behoort en in 'n groot mate wedersyds verstaanbaar met Mongools is. Die Kalmikiërs is die enigste volk van Europa waarvan die tradisionele godsdiens Boeddhisme is.
| afr_Latn_540 |
Wan Jiyuan
Wan Jiyuan (* 13 Julie 2002, Heilongjiang) is 'n Chinese basketbalspeler. Sy het aan die Olimpiese Somerspele van 2020 deelgeneem.
| afr_Latn_541 |
Wang Lili
Wang Lili (* 8 September 1992) is 'n Chinese basketbalspeler. Sy het aan die Olimpiese Somerspele van 2020 deelgeneem.
| afr_Latn_542 |
Yan Peng
Yan Peng (* 6 Januarie 1996, Shanghai) is 'n Chinese basketbalspeler. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 2020 deelgeneem.
| afr_Latn_543 |
Yang Shuyu
Yang Shuyu (* 6 Maart 2002, Guangdong-provinsie) is 'n Chinese basketbalspeler. Sy het aan die Olimpiese Somerspele van 2020 deelgeneem.
| afr_Latn_544 |
Zhang Zhiting
Zhang Zhiting (* 21 Desember 1995, Shanghai) is 'n Chinese basketbalspeler. Sy het aan die Olimpiese Somerspele van 2020 deelgeneem.
| afr_Latn_545 |
Ana Cata-Chitiga
Ana Cata-Chitiga is 'n Franse basketbalspeler. Sy het aan die Olimpiese Somerspele van 2020 deelgeneem. Sy is op 20 Junie 1989 in Boekarest gebore.
| afr_Latn_546 |
Chiara Consolini
Chiara Consolini is 'n Italiaanse basketbalspeler. Sy het aan die Olimpiese Somerspele van 2020 deelgeneem. Sy is op 20 Mei 1988 in Peschiera Del Garda gebore.
| afr_Latn_547 |
Rae Lin D'Alie
Rae Lin D'Alie (* 31 Oktober 1987) is 'n Italiaanse basketbalspeler. Sy het aan die Olimpiese Somerspele van 2020 deelgeneem.
| afr_Latn_548 |
Marcella Filippi
Marcella Filippi (* 27 September 1985, Bergamo) is 'n Italiaanse basketbalspeler. Sy het aan die Olimpiese Somerspele van 2020 deelgeneem.
| afr_Latn_549 |
Giulia Rulli
Giulia Rulli (* 3 Junie 1991, Rome) is 'n Italiaanse basketbalspeler. Sy het aan die Olimpiese Somerspele van 2020 deelgeneem.
| afr_Latn_550 |
Ira Brown
Ira Brown (* 3 Augustus 1982, Corsicana) is 'n Japannese basketbalspeler. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 2020 deelgeneem.
| afr_Latn_551 |
Lughawe-ongeluktender
'n Lughawe-ongeluktender (ook bekend as 'n vliegtuigreddings- en brandweervoertuig) is 'n gespesialiseerde brandweerwa wat ontwerp is vir gebruik in vliegtuigbrandbestryding op vliegvelde, lughawens en militêre lugbasisse.
| afr_Latn_552 |
Goszapowednika
Goszapowednika (Russies: Госзаповедника) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Kalinino Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam beteken letterlik "staatsnatuurreservaat se nedersetting".
| afr_Latn_553 |
Lebjazje (Wolodarski-rajon)
Lebjazje (Russies: Лебяжье) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Kalinino Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "swaan".
| afr_Latn_554 |
Mahé, Seychelle
Mahé is die grootste eiland van Seychelle, met 'n oppervlakte van 157 vk kilometer, wat in die noordooste van die Seychellois-nasie in die Somaliese See-deel van die Indiese Oseaan lê. Die bevolking van Mahé was 77 000 tydens die 2010-sensus. Dit bevat die hoofstad Victoria en huisves 86% van die land se bevolking. Die eiland is vernoem na Bertrand-François Mahé de La Bourdonnais, 'n Franse goewerneur van Isle de France (hedendaagse Mauritius).
| afr_Latn_555 |
Tjoerino (Astrachan-oblast)
Tjoerino (Russies: Тюрино) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Kozlowo Plaaslike Munisipaliteit wat nog agt nedersettings insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
| afr_Latn_556 |
Kroetoje (Astrachan-oblast)
Kroetoje (Russies: Крутое) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Kroetoje Plaaslike Munisipaliteit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
| afr_Latn_557 |
Makowo (Astrachan-oblast)
Makowo (Russies: Маково) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Makowo Plaaslike Munisipaliteit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Dit lê oorkant die Sacharnistroom van 'n groter dorpie, Zelenga.
| afr_Latn_558 |
Koedrino (Astrachan-oblast)
Koedrino (Russies: Кудрино) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Marfino Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee groter nedersettings insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
| afr_Latn_559 |
Frank Williams
Sir Francis Owen Garbett Williams (16 April 1942 – 28 November 2021) was 'n Britse sakeman, renmotorbestuurder en die stigter van die Williams Formule Een-span. Hy was die spanhoof van die stigting daarvan in 1977 tot 2020. Gedurende daardie tydperk het die span nege konstrukteurskampioenskappe en sewe jaerskampioenskappe gewen.
| afr_Latn_560 |
Marfino (Astrachan-oblast)
Marfino (Russies: Марфино) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Marfino Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee kleiner nedersettings, Koedrino en Watazjka, insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
| afr_Latn_561 |
Watazjka
Watazjka (Russies: Ватажка) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Marfino Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee nedersettings insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
| afr_Latn_562 |
Batik Air
PT Batik Air Indonesia, bedryf as Batik Air, is 'n Indonesiese geskeduleerde lugredery gebaseer op Soekarno-Hatta Internasionale Lughawe in Djakarta, Indonesië. Die lugredery is in 2012 gestig as die voldiensafdeling van die Lion Air Group en het sy nooiensvlug op 3 Mei 2013 van Djakarta na Manado en Jogjakarta gemaak. Die lugredery is deur Skytrax gesertifiseer as 'n 3-ster lugredery.
In November 2019 het Batik Air sy eerste wyerompvliegtuig, 'n enkele Airbus A330-300, van Thai Lion Air oorgeplaas ontvang. Die lugredery het sy voorneme aangekondig om die vliegtuig te gebruik om na Saoedi-Arabië te vlieg en Oemra-passasiers na Djeddah en Medina te vervoer, wat Lion Air se bestaande diens aanvul. Medina het later die lugredery se eerste langafstandroete geword toe dit op 17 Desember van daardie jaar vlugte van Soerabaja van stapel gestuur het met hajj-pelgrims. In Februarie 2020 is die vliegtuig gebruik om Indonesiese burgers uit Wuhan, China te repatrieer tydens die vroeë stadiums van die Covid-19-pandemie. Omstredenheid het ontstaan waarin lede van die Volksraad die besluit bevraagteken het om Batik Air die repatriasievlug te laat onderneem in die plek van die staatsbeheerde Garuda Indonesia; die Indonesiese ministerie van vervoer het later 'n verklaring uitgereik wat die keuse verduidelik, met verwysing na Batik se bestaande permit om na Wuhan te vlieg.
Op 27 April 2022 is Lion Air Group se Maleisiese voldiensfiliaal, Malindo Air, hernoem as Batik Air Malaysia, en het 'n gemeenskaplike identiteit met die bestaande Batik Air aangeneem. Die destydse uitvoerende hoof van Batik Air (Indonesië), kapt. Achmad Luftie, het aangekondig dat Batik Air Malaysia as 'n internasionale aanvulling tot die Indonesiese arm sal funksioneer, deur Kuala Lumpur as 'n deurgangspunt buite Suidoos-Asië vir Batik Air-passasiers te gebruik. In Mei 2022 het die lugredery planne aangekondig om sy internasionale netwerk vanaf Ngurah Rai Internasionale Lughawe in Bali uit te brei.
In Februarie 2023 was die lugredery in die vierde plek van die sewe lugrederye wat ingesluit is in 'n opname onder Indonesiese mense wat hul gunsteling-lugrederye deur Jakpat gelys het.
| afr_Latn_563 |
Moeltanowo
Moeltanowo' (Russies: Мултаново) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Moeltanowo Plaaslike Munisipaliteit wat nog drie kleiner nedersettings insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
| afr_Latn_564 |
Ngurah Rai Internasionale Lughawe
I Gusti Ngurah Rai Internasionale Lughawe () ook bekend as Denpasar Internasionale Lughawe, is die hooflughawe van Bali, Indonesië, geleë 13 km vanaf die middestad van Denpasar, en bedien die Denpasar-metropolitaanse gebied en die Bali-eiland. Ngurah Rai is die tweede besigste lughawe in Indonesië na Soekarno-Hatta. Ngurah Rai is een van die gewildste eilandbestemmings in Asië. In 2018 het die lughawe 23 779 178 passasiers bedien. Die opgraderings van Ngurah Rai het die gewildheid van Bali verhoog en het wêreldwyd een van die beste lughawens in Asië geword. Die lughawe beskik oor kategorie IX en is in staat om wyerompvliegtuie te hanteer, insluitend die Boeing 747-8 en Airbus A380.
| afr_Latn_565 |
Class Comics
Class Comics is 'n onafhanklike uitgewer van strokiesverhale wat in 1995 deur Patrick Fillion gestig is as Class Enterprises. Dit spesialiseer in strokiesboeke met gay erotika as tema. Class Comics Inc. word nou deur Fillion en sy lewensmaat, Fraser, in Vancouver, Brits-Columbië in Kanada bestuur. Fillion het die grootste deel van Class Comics se huidige katalogus geskryf en geïllustreer.
Die uitgewery se titels sluit in Guardians of the Cube, Satisfaction Guaranteed, Camili-Cat, Naked Justice, Rapture, Deimos, Porky, Rainbow Country en The Pornomicon. Kunstenaars wie se werk deur die maatskappy uitgegee word, sluit in die Franse Logan en Max en die Spaanse Ismael Alvarez.
Class Comics het sy strokiesverhale aan Duitse en Franse lesers bekend gestel deur middel van die Europese uitgewers Bruno Gmünder en H & O Editions. Hy publiseer digitale weergawes van sommige titels deur MiKandi.
| afr_Latn_566 |
Kara-Birjoek
Kara-Birjoek (Russies: Кара-Бирюк) is 'n verlate Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Nowinka Plaaslike Munisipaliteit behoort en geen permanente bevolking het nie. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
| afr_Latn_567 |
Patrick Fillion
Patrick Fillion (gebore in 1973) is 'n Kanadese illustreerder en skrywer van strokiesverhale met temas van gay erotika.
Fillion is in Quebec gebore en het op 'n jong ouderdom strokiesprente en naakte figure begin teken, maar nadat hy in 1991 na Vancouver verhuis en deel van die gay gemeenskap geword het, het sy werk ontwikkel van gematig tot eksplisiete erotika. Mettertyd het sy styl al hoe riskanter materiaal ingesluit wat hy self as 'n unieke styl gepubliseer het.
In 2004 het Fillion en sy lewensmaat hulle eie uitgewery, Class Comics Inc., gestig wat 'n wye verskeidenheid gay erotiese strokiesverhale uitgegee het.
Die blootstelling van Fillion se karakters in Montreal se tydskrif Zip het gelei tot 'n ooreenkoms met die groot uitgewer Bruno Gmünder, wat van sy boeke soos Heroes, Mighty Males en Hot Chocolate uitgegee het. Class Comics se titels word deur Gmünder in Duits en deur H&O Editions in Frans vertaal.
| afr_Latn_568 |
Haplocarpha lanata
Die brandblom (Haplocarpha scaposa) is 'n meerjarige plant wat deel is van die Asteraceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap.
| afr_Latn_569 |
Haplocarpha lyrata
Die Bietou (Haplocarpha lyrata) is 'n meerjarige plant wat deel is van die Asteraceae familie. Die spesie is endemies aan Gauteng, Mpumalanga, die Oos-Kaap, die Vrystaat en die Wes-Kaap.
| afr_Latn_570 |
Luxor Internasionale Lughawe
Luxor Internasionale Lughawe (IATA: LXR – ICAO: HELX) is die hooflughawe wat die stad Luxor, Egipte bedien. Dit is 6 km oos van die stad geleë. Heelwat huurlugrederye gebruik die lughawe, aangesien dit 'n gewilde toeristebestemming is vir diegene wat die Nylrivier en die Vallei van die Konings besoek.
| afr_Latn_571 |
Annonaceae
Die Annonaceae is 'n baie groot familie van die Magnoliidae. Dit het ongeveer 2400 spesies in 108 genera. Die familie is pantropies. Daar word 385 spesies in Brasilië gevind waarvan 158 endemies is. Dié familie is eers in 1789 deur Jussieu beskryf en bevat heelparty spesies wat veral vanweë hulle vrugte ekonomiese betekenis het. Daar is ook spesies wat stowwe lewer wat mediese betekenis het, soos stowwe met antimikrobiese of antiparasitiese eienskappe het, bv. teen Leishmania sp. of Trypanosoma cruzi. Die familie is ook vanweë sy reukstowwe bekend. Ylang-ylangolie word bv. in die parfumindustrie aangewend. Die stowwe is dikwels mono- of seskwiterpenoïede.
| afr_Latn_572 |
Haplocarpha oocephala
Haplocarpha oocephala is 'n meerjarige plant wat deel is van die Asteraceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die noordelike Sederberg voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 77 km² en is deel van die fynbos. Die spesie word as seldsaam beskou.
| afr_Latn_573 |
Tunis-Carthage Internasionale Lughawe
Tunis-Carthago Internasionale Lughawe, (, IATA: TUN – ICAO: DTTA) is die internasionale lughawe van Tunis, die hoofstad van Tunisië. Dit dien as die tuisbasis vir Tunisair, Tunisair Express, Nouvelair Tunisia en Tunisavia. Die lughawe is vernoem na die historiese stad Kartago, wat net oos van die lughawe geleë is.
| afr_Latn_574 |
Nthato Motlana
Dr. Nthato Harrison Motlana (16 Februarie 1925 – 1 Desember 2008) was 'n prominente Suid-Afrikaanse sakeman, geneesheer en anti-apartheidsaktivis.
| afr_Latn_575 |
Nowinka (Astrachan-oblast)
Nowinka (Russies: Новинка) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Nowinka Plaaslike Munisipaliteit wat nog drie kleiner nedersettings insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
| afr_Latn_576 |
Nowokrasnoje (Astrachan-oblast)
Nowokrasnoje (Russies: Новокрасное) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Nowokrasnoje Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee kleiner nedersettings insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
| afr_Latn_577 |
Nowomajatsjnoje
Nowomajatsjnoje (Russies: Новомаячное) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Nowokrasnoje Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee nedersettings insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die Russiese woorde vir "nuwe vuurtoring".
| afr_Latn_578 |
Jablonka (Astrachan-oblast)
Jablonka (Russies: Яблонка) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Sizi Boegor Plaaslike Munisipaliteit wat nog vier nedersettings insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "appelboom".
| afr_Latn_579 |
Sizi Boegor
Sizi Boegor (Russies: Сизый Бугор) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Sizi Boegor Plaaslike Munisipaliteit wat nog vier kleiner nedersettings insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die Russiese woorde vir "grys heuwel".
| afr_Latn_580 |
Tisjkowo (Astrachan-oblast)
Tisjkowo (Russies: Тишково) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Tisjkowo Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee kleiner nedersettings, Forpost Starowatazjenski en Krasni, insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
| afr_Latn_581 |
Aleksejefka (Wolodarski-rajon)
Aleksejefka (Russies: Алексеевка) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Tswetnoje Plaaslike Munisipaliteit wat nog vier nedersettings insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
| afr_Latn_582 |
Razino (Astrachan-oblast)
Razino (Russies: Разино) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Tswetnoje Plaaslike Munisipaliteit wat nog vier nedersettings insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
| afr_Latn_583 |
Tswetnoje (Astrachan-oblast)
Tswetnoje (Russies: Цветное) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Tswetnoje Plaaslike Munisipaliteit wat nog vier kleiner nedersettings insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "kleurvol".
| afr_Latn_584 |
Toeloeganofka (Wolodarski-rajon)
Toeloeganofka (Russies: Тулугановка, Tartaars: Яңа Кундрау) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Toeloeganofka Plaaslike Munisipaliteit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Die dorpie is in 1893 gestig deur Nogai-setlaars uit die gelyknamige dorpie Toeloeganofka wat tot die huidige Narimanof-rajon behoort.
| afr_Latn_585 |
Toemak (Astrachan-oblast)
Toemak (Russies: Тумак) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Toemak Plaaslike Munisipaliteit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
| afr_Latn_586 |
Stephanie Mawuli
Stephanie Mawuli (* 25 November 1998, Toyohashi, Aichi) is 'n Japannese basketbalspeler. Sy het aan die Olimpiese Somerspele van 2020 deelgeneem.
| afr_Latn_587 |
Mio Shinozaki
Mio Shinozaki (* 12 September 1991, Kanagawa Prefecture) is 'n Japannese basketbalspeler. Sy het aan die Olimpiese Somerspele van 2020 deelgeneem.
| afr_Latn_588 |
Risa Nishioka
Risa Nishioka (* 3 Maart 1997, Ikoma, Nara) is 'n Japannese basketbalspeler. Sy het aan die Olimpiese Somerspele van 2020 deelgeneem.
| afr_Latn_589 |
Tomoya Ochiai
Tomoya Ochiai (* 18 Junie 1987, Tokyo) is 'n Japannese basketbalspeler. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 2020 deelgeneem.
| afr_Latn_590 |
Keisei Tominaga
Keisei Tominaga (* 1 Februarie 2001, Moriyama) is 'n Japannese basketbalspeler. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 2020 deelgeneem.
| afr_Latn_591 |
Mai Yamamoto
Mai Yamamoto (* 23 Oktober 1999, Hiroshima Prefecture) is 'n Japannese basketbalspeler. Sy het aan die Olimpiese Somerspele van 2020 deelgeneem.
| afr_Latn_592 |
Ryuto Yasuoka
Ryuto Yasuoka (* 27 April 1995, Koshigaya, Saitama) is 'n Japannese basketbalspeler. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 2020 deelgeneem.
| afr_Latn_593 |
Haplocarpha schimperi
Haplocarpha schimperi is 'n meerjarige plant wat deel is van die Asteraceae familie. Die spesie is inheems aan Eritrea, Ethiopië, Kenia en Tanzanië.
| afr_Latn_594 |
Haplocarpha rueppellii
Haplocarpha rueppellii is 'n meerjarige plant wat deel is van die Asteraceae familie. Die spesie is inheems aan Ethiopië, Kenia, Tanzanië en Uganda.
| afr_Latn_595 |
Haplocarpha parvifolia
Haplocarpha parvifolia is 'n meerjarige plant wat deel is van die Asteraceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Koue Bokkeveldberge en Sederberge voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner 460 km²
| afr_Latn_596 |
Haplocarpha nervosa
Haplocarpha nervosa is 'n meerjarige plant wat deel is van die Asteraceae familie. Die spesie is inheems aan Suid-Afrika en Zimbabwe.
| afr_Latn_597 |
Haplocarpha hastata
Haplocarpha hastata is 'n meerjarige plant wat deel is van die Asteraceae familie. Die spesie is endemies aan Ethiopië.
| afr_Latn_598 |
Delosperma aliwalense
Delosperma aliwalense is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap.
| afr_Latn_599 |
Subsets and Splits